LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haus Muller | LekkeSlaap
+22

Haus Muller

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haus Muller bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliamdam wat ideaal is vir verskeie watersportsoorte.

Haus Muller spog met 2 selfsorgeenhede wat saam slaapplek vir 5 gaste het.

Die selfsorgeenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, lugversorging, 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea.

Die oornagkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike tuin en veilige parkeerplek.

Daar is besienswaardighede soos die Clanwilliam Dam, Cederberg Wildernisarea, Clanwilliam Museum, Pakhuis Bewarea en wynlandgoedere in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Haus Muller
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Muller het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARxs08x44m49RvDPAsbx3SQr4cku3mENCx5gN2iB7eYfTRJpMal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!