LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haus Muller | LekkeSlaap
+22

Haus Muller

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Haus Muller
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Botha A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Botha A
Saam met vriende

Baie aangenaam groot en gerieflike vertrekke.

Sal weer daar oorslaap as ons kom blomme kyk.

Robbie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en was deel van ons blommebesigtigings-trippie.

Het die streek besoek en tuis gegaan by die Mullers. Gawe en vriendelike gashere. Doen so voort.

Martha B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien vir Haus Muller!

Netjiese plekkie met alles wat nodig is vir 'n lekker kuiertjie. Naby winkels en eetplekkies. Veilig en rustig. Vriendelike ontvangs.

Conway R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbevole gastehuis aan die voet van die Cederberge.

Haus Muller, met Eugene aan die stuur bied alles en meer wat 'n moeë reisiger van 'n gastehuis kan verwag. Van heerlike koffie, daar is drie opsies, tot ontbytpap, vars water én 2 chocolates per persoon. Die beddens is heerlik en die parkering veilig. Met ons besoek was die temperatuur oor die 40 grade Celsius maar twee lugversorgers in die eenheid het dit beter gemaak. Ek sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel. Ek wil dit saggies sê, maar dis uitstekende waarde vir geld.

Andries S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ons het bietjie gesoek na die plek ten spyte van goeie aanwysings.

Willie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Enkelreisiger

Aangename vriendelike verblyf.

Ons is baie vriendelike ontvang, die gasvrou was baie hulpvaardig en die WiFi Internet word hoog op prys gestel. Daar was veilige parkering vir die motor en alles wat benodig word vir selfsorgverblyf in 'n huis. Die enigste probleem was dat die verblyf in 'n baie raserige omgewing geleë is: om een of ander rede het ons nie vooraf geweet dat die verblyf tussen besighede geleë is nie - seker ons eie skuld.

Haus Muller's terugvoer

Baie dankie vir jul aangename gradering. Ons is in die hoofstraat van Clanwilliam soos ook Clanwilliam Hotel, The Rectory en Yellow Aloe wat van ons beste gaste plekke ook is. Gewoonlik is ons juis baie gewild by ons oorsese gaste omdat jy oral kan stap en naby als is. Ja, die hoofstraat kan raas, maar met ons dubbel-laag glasvensters, gordyne wat n spesiale laag materiaal in het om spesifiek geraas van buite uit te hou, is die gebou binne baie stil. Net as u al die vensters en deure gaan oop het sal geraas binne kom. Gelukkig is Clanwilliam normaalweg te warm of te koud, dus mense hou deure toe vir lugreellaars of verwarmers.

Haus Muller
Derick T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en lieflik.

Die area is warm, die sterre mooi, gasvrou topklas. Goeie basis om die area te verken. Maak al planne om weer te gaan.

Heléne B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige ruim eenheid, keurig en smaakvol.

Ons het drie nagte hier oorgebly en dit baie geniet. Die eenheid is keurig en smaakvol en ons het die ruimte in die eenheid geniet.

Haus Muller's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Was lekker om jul hier te he.

Haus Muller
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARxs08x44m49RvDPAsbx3SQr4cku3mENCx5gN2iB7eYfTRJpMal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!