Haus Sandrose
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck-straat 15, Ludertitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Sandrose bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Lüderitz, 1 km vanaf verskeie besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van eenhede met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n induksiestoof, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan in die tuin ontspan of dorp toe stap en die menige besienswaardighede in die omgewing verken, soos die Lüderitz Museum, Felsenkirche en die Evangeliese Lutherse Kerk. Verdere doendinge in die omgewing sluit die spookdorp, Kolmanskop, 'n hawevaart, en 'n natuurskoonmotorrit om die strandmeer, Diazpunt en nog vele meer te besoek, in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Fabienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 4
Ligging
- Bismarck-straat 15, Ludertitz, 0000, Karas
- Gaste dink Haus Sandrose het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck-straat 15, Ludertitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom