LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haus Schaaf B&B | LekkeSlaap
+33

Haus Schaaf B&B

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kovambo Nujoma-rylaan 52, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Haus Schaaf B&B kyk oor die strandmeer en bied gerieflike kamers in Walvisbaai.

Die gastehuis het 4 gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 3 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in elke kamer.

Haus Schaaf B&B het 'n gemeenskaplike sitkamer en ontbyt word in die eetarea met 'n lekker kaggel voorgesit. Gaste is welkom om in die welige tuin of langs die swembad te ontspan. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Haus Schaaf B&B is stapafstand vanaf die strandmere en restaurante en Walvisbaai bied verskeie doendinge, soos gholf, katamarantoere, vlugte en duintoere.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kovambo Nujoma-rylaan 52, Walvisbaai, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kovambo Nujoma-rylaan 52, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAldveARXrzDmoOKsa6Z8dBa1IvNTACRbdqvjdA0oqL5hlzUehfR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 52 Kovambo Nujoma Drive Walvis Bay 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.97535114675 14.484541818897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!