Haven Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haven Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga, bied uitstekende akkommodasie vir toeriste. Naby geleë aan besienswaardighede soos Middelburg Mall, Midwater Mall, Industrieële Park, Suid-Afrikaanse/Europese Besigheidspark en toegang tot die N4.

Ons moderne, luukse gastekamers bied LCD TV met DSTV, lugversorging, en-suite badkamers, braai fasiliteite en nog meer.

Ons bied ook bekostigbare dag- of maandelikse tariewe.

Ontspan in ons welige tuin en rustige atmosfeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haven Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za