Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawklee Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean & Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Hawklee Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Manoj B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you would want during a weekend away.

Simply perfect. The hosts were amazing, made us feel right at home. Such a friendly, calm and relaxing environment. The unit was neat and clean, had backup power during load shedding. Tanya always recommended places we could visit during our stay. The breakfast was truly homemade and delicious. Will definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janika S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mensies is bitterlik vriendlik, netjies, natuurskoon, baie behulpsaam.

Agh, die twee daggies wat ons daar was, was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Verblyf uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private little piece of heaven.

Tanya and Shawn were fantastic hosts and made us feel at home on arrival. Comfy beds and a very private room were much appreciated. We had a wonderful Christmas lunch with very tasty home-cooked food. We would strongly recommend Hawkley Country House to our friends and family and will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige rustigheid.

Hawklee Country House is perfek vir 'n rustige naweek ver weg van die stad. Dit is egter net so 15 km weg van Nottingham Road se besienswaardighede en restaurante. Ons het die natuur vreeslik baie geniet en die pragtige wandelpadjies langs die Lion's River maklik gevolg. Boonop het die weer lekker saamgespeel en ons kon lekker ontspan en voëlkyk. Tanya en Sean was onsettend gasvry en dit het gevoel asof ons by ons ouers se huise ingestap het. Hulle het vreeslik baie moeite met ontbyt en aandete gedoen en dit was absoluut heerlik! Ons was baie hartseer om te ry, maar ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb setting, comfortable cottage and wonderful hosts.

Hawklee Country House has a charming old-world feel about it, with a wonderful outlook over a meandering stream below. Tanya and Sean are wonderful hosts who make you feel right at home. The cottages are very comfortable, clean and well-appointed. The food may be home-cooked and hearty, but it is certainly a pleasure to eat. Breakfasts are not the usual bacon and egg but are well thought out and very tasty. The Irish home pub, is just that, with a selection of fine Irish Whiskey and the obligatory Guinness. All in all a great place for a wonderful weekend in the Midlands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Thank you Paul, for the lovely review. We appreciate you taking the time to share your experience at Hawklee. We look forward to many more visits.

Hawklee Country House
Derick C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars was ongelooflik vriendelik en het ons sommer onmiddellik laat tuis voel!

Ons het die pragtige uitsig vreeslik geniet, die kamer het regtig so lekker geruik en daar was selfs ietsie spesiaal vir ons gereël omdat ons, ons eerste aand op wittebrood was. Die ontbyt was ook sommer baie lekker en ons het baie gehou van die ligging van die plek! Ons beveel hulle graag aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle op vele huweliksherdenkings te sien.

Hawklee Country House
Izaak W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izaak W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik en gasvry.

Tanya en Sean is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-alwyn F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F
Gesin met tieners

Dit was 'n absolute "home-away-from-home" ervaring!

Sean en Tanya is ongelooflike mense wat nog omgee vir hul gaste. Dit voel of jy by familie was. Die kos was absoluut fantasties en die aandag wat aan die kleinste detail gegee word maak dit 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer en weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Wegbreeknaweek in die pragtige Midlands!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara R
Gesin met klein kinders

Beautiful location. Very friendly owners.

Very scenic area, the country house is right by the river. Lots of wonderful bird life. Very peaceful and a great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Fantastic setting and very hospitable hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Dear Robin,
Thank you for coming to Hawklee country house for your get-a-way. We loved the conversations and hosting you.
Regards,
Dean and Belinda

Hawklee Country House
Carla M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en lekker.

'n Baie lekker plek om te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig en pragtig.

Baie lekker oorgeslaap, mooi en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Dear Kobus
Thank you for booking with Hawklee Country House and enjoying our piece of paradise with us
regards
Dean and Belinda

Hawklee Country House
Jannie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, naby aan die mooiste dele van ons land.

Baie lekker rustige atmosfeer, pragtige natuurskoon en professionele diens. Veilige gevoel maak dit vir my 'n moet vir enige iemand wat wil wegbreek vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Dear Jannie
Thank you for coming to Hawklee country house and enjoying your walks and birdlife
regards
Dean and Belinda

Hawklee Country House
Amanda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Dean en Belinda is lieflike mense en gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Gasvrye mense. Die omgewing is 'n belewenis. Hawklee se gronde bied meer as genoeg om te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawklee Country House se terugvoer

Good day Amanda,
Thank you for your kind comments. We always try and make your stay as enjoyable as possible and we are so pleased when we have achieved this. We look forward to your return visit.
Regards,
Dean and Belinda

Hawklee Country House
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.438628 29.936325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem