Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawks Hideaway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen harde musiek, geraas of partytjies nie.
Geen besoekers nie, tensy dit vooraf met die gasheer gereël is.
Ná 22:00 moet daar stilte binne en buite wees.
Dit is 'n stil kompleks so respekteer asb. die bure.
Die huis word daagliks skoongemaak behalwe naweke, openbare vakansiedae, kulturele dae en tussen Kersfees en Nuwejaar.
Rook word slegs buite toegelaat.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word aangesien daar nie 'n tuin is nie.
Moenie die apies voer nie.
Respekteer asb. die groenstrook en moenie rommel in die bos strooi nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 695
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 695
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkes Head-rylaan, Hawks View, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5994720d8cfb43ccb35fcf1f41d6619e0b9a50b62edc9aa68290098a373da5418e739edc63c63d9444f5172f0d8b780eeed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Hawkes Head Drive Hawks View, Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.962477704288 27.955449844076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem