+24
Gastehuis in Muldersvlei

Hawksmoor House

Klassieke Kamers
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 van die 5 klassieke kamers in die historiese Manor House en die vyfde slaapkamer is in die Dairy Rooms-gebou op die plaas. Dit is net 'n klein entjie se ry van die Manor House af. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 2 enkelbeddens kan ook gereël word. Die ruim en smaakvol versierde kamers is na die kleurskema vernoem. Daar is 'n Beige-kamer, Brown-kamer, Green-kamer en Blue-kamer in die Manor House, en die French-kamer is in die Dairy-gebou. Elke kamer het 'n dubbeldeur wat na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die welige tuin of die aangrensende landerye lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Inklok is vanaf 15:00 en uitklok om 10:00, tensy ander reëlings met die bestuur getref is.

Die heetlike plaasontbyt is by die tarief ingesluit.

Alle ander etes is slegs op versoek beskikbaar. Verseker om minstens 24 uur voor die tyd besprekings vir etes te maak. Bevestig ook enige dieëtversoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamers
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 2 luukse kamers. Die White-kamer is in die historiese Manor House geleë en die Cape-kamer is in die Dairy Rooms-gebou geleë. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n losstaande bad. Die luukse kamers bied tuin-uitsigte en die dekor sluit antiekware en kontemporêre afwerkings in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Inklok is vanaf 15:00 en uitklok om 10:00, tensy ander reëlings met die bestuur getref is.

Die heetlike plaasontbyt is by die tarief ingesluit.

Alle ander etes is slegs op versoek beskikbaar. Verseker om minstens 24 uur voor die tyd besprekings vir etes te maak. Bevestig ook enige dieëtversoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Kamers
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié 2 kamers is lekker groot en ruim, en spog met privaat stoepe en ondervloerse verhitting. Die kamers het ook berg- en see-uitsigte en is elegant versier met antiek- en kontemporêre afwerkings. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n losstaande bad. 2 enkelbeddens kan gereël word. Die kamers is in die gebou aan die suidelike kant van die erf geleë. Elke kamer het 'n unieke tema. Die kamers sluit die Grey-kamer (wittebroodkamer), die Map-kamer en die Chinese-kamer in. 'n Paar van die kamers is in die Edge House aan die westelike kant van die erf en dit sluit die Tool-kamer, Milk-kamer, Pharmacy-kamer en Seed-kamer in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Inklok is vanaf 15:00 en uitklok om 10:00, tensy ander reëlings met die bestuur getref is.

Die heetlike plaasontbyt is by die tarief ingesluit.

Alle ander etes is slegs op versoek beskikbaar. Verseker om minstens 24 uur voor die tyd besprekings vir etes te maak. Bevestig ook enige dieëtversoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Hawksmoor House at Matjieskuil Farm, R304, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA743485d9a21e707aff7132fe2c718e8b9e1304d68cf8eccd9aa6dcb93a31dd6eb576ccd47250795a4cf851993483fd357d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Hawksmoor House at Matjieskuil Farm R304 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.812586243794 18.770469560331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang