Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawthorn Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morning Glory-laan 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hawthorn Boutique Hotel skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die lowerryke woonbuurt Heatherlands in George. Hierdie pragtige hotel bied gehalte-oornagverblyf en is 'n bekende landmerk wat uit die 1940's dateer.

Verblyf word in die Manor Suites, Deluxe-kamers, 2-Enkelbedstandaardkamers, die Standaarddubbelkamers of die Tuinateljees gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n TV, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, Google Home Hub en gratis WiFi.

Die hotel spog met 'n goed ontwerpte restaurant met 'n uitsig oor die tuin en heerlike ontbyt-, middagete- en aandete-opsies. Daar is ook 'n whiskey- en wynproelokaal, 'n kroeg en verskeie smaakvol gemeubileerde sitkamers, en alles pas by die historiese styl van die hotel.

Die hotel bied ook gratis toegang tot 'n fiksheidsentrum en 'n buiteswembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Hawthorn Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Morning Glory-laan 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hawthorn Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morning Glory-laan 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeff6c42c442f1412935b4a9072c97cdba8808eee7f88023a816d56e5ac517b6f6a5e5a6d10b0520a8579d05584d407e5298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 23 Morning Glory Lane Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94745014818 22.433314900524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem