Haze Vlakte Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haze Vlakte Self-catering Accommodation bied 3 luukse eenhede in die Nuwejaarsnatuurreservaat. Die eenhede het slaapplek vir 4 gaste elk en bied pragtige uitsigte oor die sonsondergang.

Elke eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oondjie met stoofplate, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die eenhede het ook sitareas met 'n stapelbed of 2 enkelbeddens vir kinders.

Daar is 'n braai-area op die perseel. Gaste kan visvang, in die dam swem, voëlkyk, stap- en fietsroetes verken of wynplase besoek. Die gewilde Black Oystercatcher Restaurant is sowat 4 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haze Vlakte Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]