LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Brian B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Very relaxing and enjoyed a secure property with many TV channels and WiFi. Close to where my wife and I needed to be in Pretoria. Secure parking gave peace of mind. Wide choice of television channels. WiFi connection good. Cosy apartment size for the two of us. Quiet on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik gewees. Baie oulik die koffie en melk. Dalk dalk net 'n botteltjie water waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis K
Kort verblyf
4.4
Jul 2026

Baie aangenaam en lekker, het alles gehad wat nodig is. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Gerieflik, skoon, veilig en waarde vir geld. Als wat 'n mens nodig het. Baie lekker gebly. Stil omgewing. Met 'n persoonlike boodskap as jy daar instap van die eienaar is dit als wat jy nodig sal hê. Kamers is klein en die tweede kamer het nie kaste nie vir die wat sou pakplek hê. Net plek vir die dubbelbed en oop rakkie. Hoofslaapkamer het kaste en als wat 'n vrou sou benodig. Baie lekker geslaap. Die badkamer se wasbak is nie vir ons groot manne nie, borsel tande maar in die stort as jy 'n boepens het. Maar als is baie mooi en skoon binne. Kombuis het als wat jy sal nodig hê en niemand gaan mekaar daar binne vertrap nie. Met 'n knap ingang sal die manne met die groot bakkies net moet mooi ry na agter. Sleepwa, nee los hom by die huis as jy nie kan bestuur nie. Daar is genoeg parkeering en baie veilig. Waarde vir geld, ja.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luzaan B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Aug 2026

Gemaklik. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lazarus M
1 nag
3.6
Jan 2026

Good condition. Hospitable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag
5.0
Sep 2025

Great value for money. Awesome value for money. The room had everything we needed and the accommodation was really clean. I would just suggest that maybe some coffee and milk be supplied to guests. We only had some teabags and sugar. Very friendly reception. I would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Delightful. Hazel welcomed us and settled us into the well-appointed (small) app. Delightful. Hazel welcomed us in the rain and helped us into the apartment which was small but adequate for our needs. Smart TV and WiFi allowed us Netflix on our subscription. The item we left in the apartment was efficiently couriered to Cape Town by Hazel. Very convenient for Rovos Rail - 10 mins away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Comfortable stay. Was efficient and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R715
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
Bespreek

533, 19th Avenue, Rietfontein, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf25eb70f000a162066b5686b479700a971b6d4030b9c645ee279d8759d8e4ede18e626a7c1098db6cf48d8aeb3d3a8ab455e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 533 19th Avenue 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.714844056161 28.219416141748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang