LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazeldell Guest Farm | LekkeSlaap
+9

Hazeldell Guest Farm

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hazeldell Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Hazeldell is 'n pragtige gastehuis in die skilderagtige omgewing van Barkly-Oos en is versteek tussen wonderskone valleie, riviere en steil berge.

Die gastehuis het 'n sitarea met 'n kaggel en pragtige uitsigte oor die berge. Hazeldell het slaapplek vir tot 5 gaste met gemaklike beddens en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis.

Ons kan reël dat plaasstyl-geregte en 'n tradisionele plaasontbyt voorgesit word. Gaste kan ook 'n bestelling plaas vir peuselhappies of 'n ligte middagete. Gaste moet asb. hulle eie drankies saambring. Daar is 'n organiese groentetuin met vars kruie en slaai in seisoen.

Hazeldell is gerieflik naby die Tiffendell Resort geleë. Doendinge op die plaas sluit kunsvlieghengel, bergfietsry, tennis, perdry, voëlkyk en swem in.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Hazeldell Guest Farm
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hazeldell Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hazeldell Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hazeldell Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYjExM2NhLWVhMzYtNGFkYi04ODI1LTNlNTE5ZjVlMjkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 5 persone) 5 5 1 4 Hazeldell Farm Barkly East 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.891084959708 27.65107414969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!