LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazyhaven Guest House | LekkeSlaap
+68

Hazyhaven Guest House

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Hazyhaven Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renate H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Baie gasvry en geen moeite is ontsien om jou baie tuis te laat voel nie.

Willem D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met vriende

Ongelooflike diens en gasvryheid.

Beveel aan om van dienste gebruik te maak, baie goed geleë en uitstekende ontbyt en gasvryheid.

Toni N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N
Besigheidsreis

Vriendelik en knus.

Vriendelik verwelkom. Merkwaardige diens. Dankie vir die lieflike kuiertjie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly and cosy.

Friendly welcome. Exceptional service. Thank you for a lovely visit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louis M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, dankie.

Baie dankie vir 'n uitstekende oornag. Die kospakkie wat ons gekry het vir die volgende oggend, was puik. Het vroeg opgestaan om Wildtuin te besoek. Hulle doen regtig ekstra moeite om alles so gerieflik moontlik te maak. Sal vir seker die plekkie aanbeveel. Baie dankie.

Barry C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met vriende

Baie vriendelike mense and baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Albert-hulle was baie vriendelike mense en het ons gehelp waar nodig was.

Terence G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord is nodig: Uistekend!

Strategies goed geleë vir ingang na die Phabeni en Kruger hekke. Albert en sy vrou is uitmuntende gashere. Die kospakkies was 'n groot bederf! Sal beslis weer daar oorbly.

Hazyhaven Guest House's terugvoer

Terence, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Hazyhaven Guest House
Mark H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Besigheidsreis

Spotless and spacious.

Great accommodation and absolutely awesome, owners make for truly homely feeling, amazing big breakfast.

Hazyhaven Guest House's terugvoer

Hi Mark,
Thank you for your positive feedback, really appreciated.

Hazyhaven Guest House
Maryna M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M
Besigheidsreis

Die verblyf was toereikend.

Ons het baie goeie diens gekry. Vir besigheid is dit aan te bevele dat die lessenaar toegerus word met 'n sterk leeslamp.

Hazyhaven Guest House's terugvoer

Ons neem kennis, baie dankie dat dit onder ons aandag gebring is.

Hazyhaven Guest House
Charmaine H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Ons is baie goed ontvang.

Hazyhaven Guest House's terugvoer

Hi Maryna,
Baie dankie vir die baie goeie resensie, ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang!
Groete,
Albert & Miranda

Hazyhaven Guest House
Johan M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Verblyf was aangenaam.

Sal beslis weer hier oorbly. Eienares was vriendelik en behulpsaam, die gastehuis is naby grootpad en naby Pabeni-hek na Wildtuin.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-draai 1478, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwN2ZmN2Y0LTNjNjItNGE0Yi1iZTU3LWI0ZWJiYTVjZmZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 1478 Wagtail Bend Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.037057876803 31.153279953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!