LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazyview Adventure Backpackers | LekkeSlaap
+68

Hazyview Adventure Backpackers

34 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete R40, Witrivierweg, Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hazyview Avontuur Backpackers is 4 km buite Hazyview op die R40 op pad van Witrivier af geleë. Dié verblyf is versteek onder 'n inheemse blaredak en is die ideale plek om te ontspan na 'n dag vol verkenning en verwondering van die wondere van die Afrika-bos se panoramiese roetes.

Verblyf word gebied in verskeie houthuisies, slaapsale, tente en kampeerplekke. Beddegoed en linne word voorsien in al die eenhede, maar gaste wat kamp moet hul eie tente en kamptoerusting saambring.

Daar is 'n kombuisie langs die slaapsaal en gesinskamer. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n wasmasjien en droër, asook 'n strykyster en strykplank in. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Daar is pragtige tuine wat die akkommodasie omring. Jungle Cafe bied 'n rustige atmosfeer waar gaste 'n tuisgemaakte maaltyd en 'n koue bier kan geniet. Die hoofkroeg het pooltafels en 'n groot skerm vir sportkyk. Die poolkroeg, met sy opelug-sitarea langs die swembad, is die ideale plek om te ontspan na 'n dag vol verkenning. Geniet die gemak van ons Pub & Grub restaurant of berei jou eie maaltyd voor terwyl jy geselsies uitruil met mede-reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 34 resensies vir Hazyview Adventure Backpackers
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Roete R40, Witrivierweg, Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazyview Adventure Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete R40, Witrivierweg, Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOGYxZDRiLWJlZTAtNDljMC04YWJhLTdiOWRhMjM3OTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 4 Route R40 White River rd. 1240 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -25.065539146376 31.10804425959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!