Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Adventure Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Quisto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 78 resensies vir Hazyview Adventure Backpackers
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gary A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gary A
Saam met vriende

Sleg.

Swembad glad nie soos op die foto's nie, die bed se linne was vuil, vol krumels en oliekolle. Die beddegoed het gestink. Die base was kleiner as die matras en lyk soos 'n tuisgemaakte kas onder 'n matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katelyn D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Katelyn D
Gesin met tieners

It was disappointing but alright I suppose.

It was disappointing because it wasn't anything like the pictures, and the place seems to be neglected and not completely taken care of. The bathrooms and showers definitely need to be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Gesin met tieners

Was awesome. Wanted to stay longer.

Stay was great. Hosts are very friendly and helpful. The pub and grill they have is awesome, with delicious food and very affordable. Great customer service. All Mpumalanga's waterfalls are within a radius of 60km. Great stay if you want to see all the beauties of nature. Thanks, Hazyview Adventure Backpackers. We will definitely come visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chizelle G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chizelle G
Saam met vriende

For the price, it is a nice place. The staff are friendly and helpful. But we were disappointed.

The place does not look like the photos. It is extremely hot with small fans that do not cool the rooms down. The bathrooms are not well-maintained (2 out of 4 toilets were working). The showers are not very private as the panels are not closed, so people from outside can look in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Robert K
Saam met vriende

Photos are outdated, stay was not pleasant. Dirty.

So, the photos that are posted are old and are probably from 13 years ago. The family room was not clean, the mattresses need to be replaced ASAP. Need to provide proper towels to guests. We arrived and the eating area was a mess, dishes left on tables from previous guests and only got cleaned the next morning on the day of check out. The place is run down, maybe looted in the past and needs funding and maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you for your review. I'm sorry you feel that way about our your stay. I'm not sure how our place can be dirty as it gets cleaned daily and spring cleaned every fortnight. The communal kitchen is used by many guests and they are supposed to clean up after themselves, as in most backpackers, we can only clean after guests who leave a mess in common areas the next day.
We are quite a popular destination and our reviews tend to reflect that, I hope that your understanding of how a backpackers operates is more informed.

Kind regards
Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Iris K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker kuierplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer!

Hazyview Adventure Backpackers
Donald H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie billik. Het donker bestuur, was 'n perfekte hawe.

Het oornag na 'n rit deur Krugerpark. Was well in 'n tent, maar baie netjies en skoon. Vriendelike mense ontmoet, tot 'n paartjie van Brasilië af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

We had the best time ever. The host, Quisto, is very accommodating and really just a wonderful person. We will definitely be going back. Thanks for one of the best times of our lives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Leonie

Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and can't wait to have you visit us again soon.

Kind regards,
Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Cheslin G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin G
Gesin met klein kinders

The place was clean and well kept. The owner was very friendly.

The pool was fantastic. I will be there soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Cheslin, thanks for the great review and we are looking forward to hosting you and your beautiful family again. Kind regards. Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Nicole M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met vriende

Fantastic!

The staff is friendly, the location is awesome, the entertainment fabulous and the pool is a must! We had a blast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Nicole,

Thank you for the great review, hope to see you guys again soon.

Kind regards,
Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Kirsty A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty A
Gesin met tieners

Clean, neat and spacious.

Quisto the owner was super friendly and welcoming. The room we were allocated was well above our expectations for a backpacker. It was spacious, clean and neat and had everything we needed. It was the perfect stopover en route to Kruger. We would definitely recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annekathrin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekathrin B
Gesin met klein kinders

Thanks. Very friendly. Good service.

We stayed for 2 days. We enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Aangenaam verras vir 'n backpacker. Baie netjies. Alles wat jy nodig het. Lekker swembad. Gasheer was baie behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi,
Thank you for the great review; looking forward to hosting you again.
Kind regards,
Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Jason C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C
Gesin met tieners

We really enjoyed it!

It's rustic but very good value for money! We stayed in the family room and it was perfect for a family of 5, kids are 13, 10 and 9.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michielle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michielle B
Saam met vriende

Loved it, was surprised.

The owners are very hospitable - love the new room for 2 people just done. Great location. was surprised better than what I expected. Loved the light fittings. Loved the dogs as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tapfuma T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tapfuma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not as advertised.

Looked like hasn't been cleaned, dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ons het onmiddelik tuis gevoel en was op die nippertjie, baie mooi gehelp en aanpassings kon vir ons gemaak word.

Dit is 'n beeldskone plek. Ek sal dit voorstel vir die rustige omgewing en atmosfeer wat die plek skep. Dit is jammer ons het net een aand daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe A
Gesin met klein kinders

We had a great time.

This resort is well situated at the entrance of an estate opposite the road to Hazyview. All is well a stone's throw. The resort is precisely a nature reserve among the greenery with monkeys welcoming guests. Chalets provide Bush life with bathrooms out of the chalets. What an experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesiba L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lesiba L
Gesin met tieners

Quite environment next to town.

Easy to explore the area including Kruger National Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Good day, Lesiba
Thank you for your review. Yes, we are conveniently situated from the world-renowned Kruger National Park, just 17km away from Phabeni Gate. It was an absolute pleasure having you and your family here.
Thank you, Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Angelique F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Eko-vriendelik, oulik uiteengesit.

Bekostigbaar, dis 'n avontuur, baie oulike konsep. Het dit baie geniet om te kamp, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Angelique.
Ons probeer ons bes om dit te laat voel asof ons gaste in die bos is, dis een van die redes dat jou woorde so baie vir ons beteken.
Dankie dat u vir ons 'n 5-ster-gradering gegee het.
Baie Dankie Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Dana D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana D
Enkelreisiger

Baie goeie diens, waarde vir geld. Vriendelike mense.

Een van die beste backpackers in die land, vriendelike diens, skoon en netjies. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer


Baie dankie dat u vir ons sterre gegee het.
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit beteken baie.

Hazyview Adventure Backpackers
Robert M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Saam met vriende

Was peaceful and pleasant.

Good place to kick your legs up and relax, friendly staff and a good location with a very nice pub area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you very much for such a great review, Robert. We work really hard to offer the best possible environment. Thank you, Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Matt K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matt K
Saam met vriende

Nice.

Friendly staff and nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verona F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona F
Saam met vriende

Die lekkerste lekker.

Ablusiegeriewe by Dorm-kamer moet aparte geriewe hê vir mans en vroue. "Stoorkamer" langs kamer kan in toilet omskep word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Verona,
Thank you so much for your great review, we are so happy you loved your experience. Thank you for your great advice we will see how we could implement it in the future.
Thank you, Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Philip K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Philip K
Gesin met klein kinders

Glad nie skoon nie.

Stel nie belang in weer so plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Good day, Philip

Thank you so much for taking the time to write to us.

We make it a point to be known for cleanliness and customer service, however in this situation we were caught a little off guard. Thank you so much for taking the time to write to us. We love letting customers know that if a problem arises, we are totally invested in seeing it fixed.

Thanks,
Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Victor P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Victor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was good and the staff was very friendly. The place is located in the centre of many interesting places one can visit.

The place is next to a mall, Kruger National Park Phabeni Gate. It is easier to visit places like God's Window, Berlin Waterfalls and the Potholes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mz K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mz K
Saam met vriende

Absolutely amazing.

More than comfortable and impeccable service and courtesy from the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you very much, your review means so much to us.
Thank you, Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Thato F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato F
Gesin met klein kinders

A two nights stay and the place was awesome.

The place is nice and chilled, arrived on Friday afternoon and left on a Sunday, the stay was very nice. The place is clean. I was looking forward to swimming but the weather disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you Thato, we really appreciate you taking the time to leave am excellent rating. We really appreciate your business. Yes, we had lots of rain lately.
Thanks, Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Nkateko K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nkateko K
Saam met vriende

Awesome and incredible.

The place is so quiet yet beautiful and really adventurous. The staff treat you like royalty, I would definitely return and the location is so easy. Oh, how can I forget the pool and the bar I wish I could have booked for the whole December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Nkateko,

We are so happy you has such a wonderful stay. We really live in a beautiful country. The bush environment makes us see better we become aware of new smells and hear new sounds. It makes us happy to hear that you were having such a good time that you wanted to stay longer. Thank you for your review. Thanks Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Magie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magie M
Saam met vriende

Nice.

It was clean and made some new friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Magie,

It was an absolute pleasure having you guys stay here. Thank you so much for your lovely review.

Thanks,
Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Ashley S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and very good customer service, would definitely go back again we really happy with Hazyview Adventure Backpackers.

Friendly customer service. Sharon, the manager, really loves her job, she was supportive and thanks to her for making us feel at home. She's the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Ashley
Thank you very much for your lovely review. It was such a pleasure having you guys stay here. Thanks for bringing extra Halloween masks for guests. Glad you guys felt at home and that you guys had an amazing time & that you got to experience the cable gorge swing.
Thanks Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Jannie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Besigheidsreis

Het voldoen aan ons vereistes.

Gulle ontvangs deur Sharon. Sy is beslis 'n aanwins vir so tipe besigheid. Lekker by Ansie en Raymond in die kroeg gekuier. Aangename mense. Komberse bietjie min en ligte by veral die buitetrappe kan aangespreek word. Andersins baie lekker ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Baie dankie, Jannie.

Ons is opgewonde dat u tevrede was met ons dienste. U terugvoer word waardeer, ons hoop om julle binnekort te sien! Groete, Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Salomé S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Salomé S
Saam met vriende

Nie wat ons verwag het nie!

Teleurstellend. Hulle moet dringend instandhouding doen. Ophou om te adverteer dat daar o.a. 'n restaurant op die perseel is, as daar nie een is nie! Ons kon slegs pizza en broodjies by die kroeg kry. Ek weet steeds nie waar die 'ontvangs' is nie. Ons het deur 'n oop hek gery en moes op- en afloop om iemand te kry om ons te help en te wys waar ons sou oornag. Die tent waarin ons geslaap het was wel skoon, maar die kantflappe was so hard dat dit moeilik was om dit af te rol. Dit kon ook nie vasmaak nie. Ons het ook geen sekuriteit gewaar nie. Geen duidelike parkeerplekke nie. Ons het vooraf gevra of hul plek vir nog 2 aande het, maar besluit om nie meer as die enkele nag daar deur te bring nie. Wat wel positief was was dat die personeel 'n verkoelingfasiliteit beskikbaar gestel het vir my insulien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Dear Solome
I want to begin by apologizing for the inconvenience you experienced. Due to unforeseen circumstances our gate was left open by mistake, this is not an acceptable practice within our standards, we have addressed this matter very seriously and we will ensure that this over site is never again repeated.
Regarding the matter of the menu availability we have requested feedback from the kitchen to which they advised that at that time the kitchen had already closed, however their cook was still able to put a limited option forward.
The concerns regarding the tented options, we have scheduled our maintenance provider to evaluate and attend to all noted concerns to better improve possible future concerns. Thank you for bring that to our attention.
We would like to share our appreciation towards the positive review about the cleanliness of our linen and the inside of our tents.
Thank you for your valuable review.
Kind regards,
Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Angelique H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Gesin met klein kinders

It was a pleasant stay.

The staff are friendly and welcoming, it's definitely a place we'll be staying at again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, I really enjoyed playing monopoly deal with you & Catherine and I'm sure our other guest, Kevin also had fun. Thank you so much for joining us for a braai in our Boma. I've still got Layla's pictures of her monsters, she's the sweetest girl ever. Glad you guys had a wonderful time.

Hazyview Adventure Backpackers
Quintin K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Quintin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapplek vir Rally in Hazyview.

Baie vriendelik ontvang & kosteloos opgegradeer na 'n ander kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Quintin

Dankie vir die vriendelike woorde. Ons is so bly julle het 'n wonderlike tyd hier by ons gehad.
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n review te skryf.

Baie Dankie
Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Nicola S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicola S
Gesin met tieners

Nie na verwagting gewees nie.

Harde musiek en geraas na 12. Voel onveilig. Swaar verkeer heelnag op hoofpad. Boomsade wat heelnag op sinkdak val. Geboue, badkamers kort baie aandag, word nie instandgehou nie, kamers was darem skoon, nie waarde vir geld gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Thank you for posting your review, Nicola

We are sorry that your experience didn’t quite match your expectations. Please know that your situation with the loud noise was an exception, we put notices up and inform our guests that no loud music is permitted. We had a group of young adults in our dorm room playing their music loudly, I personally asked them to turn their music down which they did however once I left they turned it up again, the owners then approached them and asked them three times to turn their music off.

We really appreciate you bringing the condition of our bathrooms to our attention as your feedback helps us do better.

Our staff work really hard to keep the place very neat and clean.

Hazyview Adventure Backpackers
Neels S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik en dit regtig vreeslik lekker.

Die tyd daar was regtig 'n wonderlike tyd. Die personeel was uitstekend. Wil baie dankie sê vir die personeel van Hazyview Adventure backpackers, baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Hi Neels,

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is so bly dat jy en jou gesin 'n wonderlike tyd gehad het.
En ook baie dankie vir die vyf-ster-gradering.

Thanks,
Sharon.

Hazyview Adventure Backpackers
Rut L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rut L
Enkelreisiger

Heerlik gebly in 'n nuwe ruim eenheid met eie oulike badkamer en genoeg privaatheid.

Al die verblyf is tussen mooi plantegroei en maak dit 'n heerlike wegbreek ervaring. Die restaurant en kroegarea maak dat mens alles op een perseel tot jou beskikking het. Die enigste uitdaging vir my was die gedeelde kombuis waar ander van my voorraad in die yskas geneem het en die kombuis onnet gelaat het met tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

We are so grateful for your kind words. Thank you for taking the time to leave is this review.
It was an absolute pleasure hosting you. Have a wonderful day further!
Thanks,
Sharon

Hazyview Adventure Backpackers
Philip S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie ontspannend en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie H
Saam met vriende

Baie gasvry.

Aangename plekkie om oor te bly. Dit is 'n backpackers met styl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Gesin met tieners

Buite seisoen lekker stil..waarde vir geld

Dit is naby aan winkels en krugerwildtuin...omgewing is mooi en rustig..sal weer daar bly...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap.

Basies maar netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff was very friendly. Tents, kitchen and showers are scruffy.

Very friendly staff, but definitely not worth the price. The tents, kitchen and bathrooms were very dirty and unhygienic. I also had to ask for a braaier four times before I had to collect one myself, the braai's are falling apart and I had to eventually go into town to purchase a portable one. The bar is over priced and clearly wants to rip people off. Occasionally no water available and a bath/shower in the pool will do the trick. They advertise all these nice bars/kitchen/free WiFi ect. on the site but non of it was available. This place will never see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Adventure Backpackers se terugvoer

Good afternoon,
I'm sorry you were so displeased with our Backpackers. When I or any of my Family spoke to you guys, you seemed very happy.
Your comments I find unjust as our bar has local prices in an international market and we have not put up our prices in years, our Wifi is free and available at the bar.
We have a borehole water system and if someone has left a tap running or toilet handle down the water can run out overnight. If you were so displeased with the place why not air your concerns with the anyone of the owners, or staff members, as we saw you every day for your four-night stay?
You have left our Backpackers with an outstanding bill at the bar. I will send an invoice shortly.
Kind regards,
Quisto

Hazyview Adventure Backpackers
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sizwe K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great especially the nature around.

The place it's good for people who like camping like me so it's a good place n quiet with beautiful nature around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies.

Baie goed geleë. Geboue kort aandag. Beddegoed was nie skoon nie. Plek het baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met vriende

Nice place to explore Kruger.

Cool place with good connection to Kruger

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little gem.

Great vibe and really friendly people. A must for anybody looking for a chilled vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark D
Saam met vriende

Het meer verwag, maar die basiese geriewe was goed genoeg.

Die plek is goed geleë, net jammer dit is teenaan die pad wat voertuig geraas nogal erg maak. Die geriewe is basies maar genoegsaam. Ek dink die kamp as geheel het heelwat onderhoud werk nodig. Andersins is dit goed genoeg vir 'n vinnige oornag en lekker sentraal geleë om besienswaardigehede in die hele omgewing te kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V
Gesin met tieners

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike, hulpvaardige bestuur met gemeenskaplike badkamer en kombuis.

Ons het een nag oorgeslaap en die plek was skoon en netjies en billik geprys. Die bestuur was vriendelik en hulpvaardig en het help beduie aan die beste pad na ons eind-bestemming. Daar is storte en toilette wat mans en dames saam moet gebruik, wat nogal vreemd is, maar dis skoon en netjies. Die storte en toilette se mure is nie heetemal dig nie en kan mens deur die muur tussen die storte en toilette sien. Die plek was tjok en blok vol en was van die gaste maar luidrugtig en het lekker gekuier, maar dis seker maar een van daai dinge as 'n plek vol is. Dit sou lekker gewees het as daar 'n stilte-reël was van 24:00 af, maar as die gaste wil kuier, dan wil hulle seker maar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Portia M
Gesin met klein kinders

It was excellent cause we had a little problem the day we arrive but the manager gave us the free day off.

Backpackers is really close to Kruger National Park, graskop etc. It is really good cause they offer everything for self catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurissa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Dit was die eerste keer wat ons by backpackers geslaap het en beslis nie die laaste keer nie. Die staff was so vriendelik en gasvry gewees en het ons baie welkom laat voel. Definitief 'n heerlike ervaring wat ek vir elke reisiger (plaaslik of internasionaal) sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Douglas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

The staff were very helpful and friendly, pouring rain made the one night stay a bit uncomfortable, but kept the beautiful vegetation green.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en vriendelik.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik, gietende reën het die een aand se verblyf 'n bietjie ongemaklik gemaak, maar het die plantegroei mooi groen gehou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis vir die minimalis.

Dit was goed vir net die een nag se slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos wat die foto's wys nie.

Sal nie weer soontoe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met tieners

Het dit basies net gebruik as oornagfasiliteit vir een aand.

Bestuur was vriendelik en behulpsaam. Toilette skoon. Een klagte is dat die gaas op die familietent stukkend was en dit in Desember. Maar verder was alles in die haak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek kan met gemak die bestemming aanbeveel vir ander. Dit is 'n uitstekende plek, sal definitief weer daar gaan bly met my volgende vakansie daar, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene L
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë, lekker gekamp.

Ons het baie lekker gebly, maar dis meer 'n oornagstop as 'n langtermynkampplek. Die besige pad langsaan maak dit onaangenaam en die aande wat die kroeg laat oop was, was nogal steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sanet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig.

Ons was baie ongelukkig met ons verblyf. Ons het spesifiek gespesifiseer dat ons 'n dubbelbed wil hê, ons het toe twee enkelbeddens gekry. Daar was ook ander gaste wat tot na 01h00 die oggend 'n geraas gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J
Enkelreisiger

Lekker backpackers atmosfeer.

Sjoe die eienaars het baie moeite gedoen om die backpacker-kultuur en die lekker backpacker "vibe" te skep! Die Afrika-standbeeltjies en kuns oral in die tuin skep 'n lekker gees, mens voel sommer dat jy op vakansie is. Die badkamers en storte wat van bamboes gebou is, lyk baie mooi en as mens naby kyk dan sien jy die konstruksie is baie stewig, uit die boonste rakke. Selfde met die tente wat opgeslaan is onder seil afdakke - dit lyk so lekker ontspanne en informeel, maar dis "top notch" stewig gebou en silwerskoon en netjies. Die volledig toegeruste kombuis was 'n aangename verassing! Swembad is pragtig en silwerskoon. Die "bush pub" net langsaan maak lekker steaks teen goeie pryse, en die mense sit tot laat in die aand en kuier om die kampvuur. Great as mens hou van nuwe mense ontmoet - moet net nie stilte verwag nie, ha ha! Ek sal beslis weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Awesome vir backpackers, baie goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoné S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné S

Amazing.

The stay was amazing. Felt right at home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker gewees.

Dit was baie lekker gewees. Die mense was baie vriendelik en die plek was baie netjies en skoon. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleme. Baie geniet vir die prys.

Was aangenaam sonder probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Helena L
Gesin met tieners

Shabby and overpriced establishment.

Compared to all the different places I stayed at to date, this place was quite a shock. The kitchen/cooking area was definitely not up to standard and filthy! It is the small things that count. The curtains were not fitted to the windows and falling from the rails, there was no dustbin in the room and it looked like someone bought random secondhand articles from a garage sale and fitted the room with it. It was evident that the linen wasn't changed after the previous visitors. I felt very unsafe as our door could only be secured with a single simple bolt lock normally used for cupboards. I had to walk around quite a bit to find someone to help me. R218 p/person is totally overpriced. I was misled by the photographs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H
Saam met vriende

Gerieflik.

Baie lekker, die tente is 'n baie goeie idee. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, goeie stopplek net voor jy die KNP ingaan.

Het 'n "hippy" gevoel. Definitief waarde vir geld. Dit is 'n goeie stop/oornag-akkommodasie vir as jy na die KNP toe gaan. Die diens was vriendelik. Die badkamer se een kant se ligte het nie gewerk nie, en was baie donker om toilet toe te gaan in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Saam met vriende

Die plek is op 'n baie lekker plek geleë.

Daar is baie dinge om te doen om die hele gesin besig te hou, as jy rustigheid soek is dit die plek om heen te gaan. Die eienaar (Jay) was baie vriendelik met aankoms, dit was baie stil en die mense gaan uit hul pad om jou verblyf vir jou so lekker as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Enkelreisiger

What a lovely stay.

Very pleasant owners, thanks Jay and Ellen for making it so friendly. As a person that travels alone and is over 50, I never know what to expect wherever I go. Especially you think "what am I going to do in the evenings". Well, don't worry about that. I am not a heavy drinker and had my whiskey or two at the bar but the socializing at the bar was so nice to just sit and talk with the owners and the other local visitors. Will definitely go again. Oh yes, there was just the odd frog I had to share the shower with but hey ... that's nature! Lovely place, lovely people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige atmosfeer met vriendelike mense. Skoon akkommodasie insluitend ablusieblokke.

Ek beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmund E - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edmund E
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en ons gaan defnetief weer daar bly

Ek befeel dit aan vir almal wat in die natuur wil bly tussen die bome en plante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K
Saam met vriende

Die musiek was baie hard deur die aand en die karre is op en af in die hoofpad

Andersin is die mense baie vriendelik en behulp saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Very basic accommodation, but loved the feeling of 'camping' without pitching a tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Griselda R - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Griselda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed in a tent

We stayed in a tent and it was very pleasant to find an actual bed in there and not just a mattress. It was very clean, but because we arrived late and left early, we didn't use other facilities. However there is just one point to mention: it was situated right next to a very busy road and therefore wasn't very quiet. Thank you

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete R40, Witrivierweg, Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9766523a996a877bdc7b02656a3291d2f02f2a515f61e446346c5ef9cfba347244940f78ff45080af6f1db154bd32847cb0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 78 5 1 4 Route R40 White River rd. 1240 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.065539146376 31.10804425959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem