Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Cabanas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tweeslaapkamer-chalet met 'n stoep
Selfsorg
Riverview-houthuisie met 'n plonspoel
Slegs verblyf
Drieslaapkamer-chalet met 'n stoep
Selfsorg
Luukse vierslaapkamer-chalet met 'n plonspoel
Selfsorg
Tweeslaapkamer-kothuis met 'n rivieruitsig en 'n plonspoel
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kontak asb. die oord voor die tyd om reëlings te tref vir laatinklok of inklok op 'n Sondag of openbare vakansiedag.

Let asb. dat die volle betaling 48 uur na die bespreking gemaak is vereis word.

Beekman Holidays dien as die primêre verhuringsagent. Enige rente verdien op fondse wat jy betaal ten opsigte van jou huurbespreking, wat tussen die tyd wat jy betaal en die tyd wat Beekman Holidays daardie fondse aan die huureiendom oorbetaal verdien word, sal aan Beekman Holidays toeval.

Let asb. dat opknappings vanaf 12 Julie tot 15 November 2024 sal plaasvind. Die oord vra by voorbaat om verskoning vir die geraasvlakke gedurende hierdie tydperk.

Gaste wat hul verblyf met 'n kredietkaart bespreek en betaal het, sal dieselfde kaart moet toon by inklok. 'n Sekuriteitsfooi sal as 'n voorafmagtiging met aankoms geneem word.

Dagbesoekers sal toegelaat word, maar is onderhewig aan 24 uur se kennisgewing direk by die oord. Let dat die aantal gaste nie toegelaat sal word om die maksimum slaapplek per eenheid te oorskry nie.

Die kragopwekkers word in sekere tydgleuwe bedryf.

Daar is 'n fooi vir die waterwurm per eenheid, maar ander swembaddens is gratis.

Dagbesoekers word nie toegelaat om van die swembaddens in die oord te gebruik nie.

Gaste moet bewys van identifikasie soos 'n geldige ID, bestuurslisensie of paspoort verskaf. Sonder bewys van identifikasie kan die oord jou okkupasie weier.

Jy of jou gas moet 'n bevestigingsbrief in hardekopie of digitale vorm toon ten tyde van inklok. Die oord behou die reg voor om 'n ander eenheid, van dieselfde grootte, soos aangedui in die bevestigingsbrief toe te wys.

Indien jy en jou groep na die mening van die bestuur die maksimum aangewese kapasiteit van jou eenheid oorskry, kan jy en jou groep gevra word om die eenheid te ontruim, en 'n boete fooi kan van jou gehef word.

Vermy asb. geraas.

Verhuring van 'n eenheid voordat goedkeuring van die bestuur verkry is, word nie toegelaat nie. Jy mag nie die besprekingstydperk tussen gaste "verdeel" wat nie op die amptelike bevestigingsbrief aangedui is nie.

Gaste sal persoonlik aanspreeklik wees vir enige breekskade aan die gebou en inhoud van die eenheid terwyl jy en/of jou gaste in okkupasie is. Die skade kan moontlik die breekskadedeposito oorskry.

Die ondertekening van 'n vrywaringsvorm is standaardpraktyk. Slegs 'n persoon ouer as 18 jaar mag die gasregistrasiekaart by inklok teken.

Troeteldiere word nie by die oord toegelaat nie, behalwe vir gesertifiseerde ondersteuningsdiere.

Rook in verbode en 'n boete kan gehef word.

Besonderhede van alle geriewe en fasiliteite by die oord is korrek ten tyde van bespreking, maar kan verander na gelang van instandhoudingskedules. Spesifieke geriewe en fasiliteite kan onderhewig wees aan 'n fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38511a900d471cf2ad72b46c09403703f16fb116a06eb7f0c8cfcaa9311492044e177d37d9518ea553955d32bbb0e4faf153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.034522596682 31.057257950306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem