Knysna Akkommodasie by Headlands House Guest Lodge | LekkeSlaap
+54

Headlands House Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Headlands House Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met vriende

Onbeskryflik mooi.

Headlands het voorwaar 'n besonderse ligging oor die Heads. Kamers is baie mooi, netjies en skoon en die uitsigte is ongelooflik. Lekker gasvry mense wat dit bestuur en die aanbevelings vir eetplekke in die omgewing was in die kol.

Charmaine D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie vriendelike personeel.

Pragtige kamers en uitsig oor die see. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike worde. Ons is baie trots op Headlands House en wat ons hier doen.

Headlands House Guest Lodge
Carolyn F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carolyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, but Seahorse room lacks cosiness. Upstairs rooms lovely.

I would recommend Headlands House but not Seahorse room. It was cold and clinical. A fridge in the room would be nice. Debbie was a great host.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

We are so glad you enjoyed our hospitality and the cleanliness of Headlands House. We are surprised that you did not rate our location. The view from the Seahorse room is spectacular. Waves crashing through the Heads. We do have a fridge in the communal area.
The colours of the Sea Horse room are cool .. and guests normally like that. We do have warm blankets in the cupboard.. and would have gladly provided an additional heater, had we known that the panel heater did not suffice.

Headlands House Guest Lodge
Ben D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en uitsig.

Die kamer en badkamer het die mooiste uitsig. Baie skoon en baie goed ingerig. Die diens was ook baie goed en die mense baie vriendelik. Ons het dit baie geniet. Dankie.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie dat u ons gekies het. Ons het dit geniet om u te dien.

Headlands House Guest Lodge
Marissa C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie duur, maar sonder lugversorging en met 'n verouderde badkamer.

Kamer was redelik klein, met geen lugversorging. Die badkamer is baie verouderd en donker en die TV-kabinet se deure was los. Daar was geen yskassie vir melk of koue water in die kamer nie. Van al die 4-ster verblyf waar ons gebly het was die die duurste met die minste te bied. Die uitsig was fantasties, maar die 35°C en geen lugversorging het dit baie onaangenaam gemaak.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Apologies for replying in English - I understand a little Afrikaans but am not so good at writing or speaking in Afrikaans
We do not normally have requests for air-conditioning but we have had an exceptionally hot summer - should these exceptionally high temperatures persist we will certainly consider air conditioners - otherwise with normal summer temperatures prevailing the sea breeze up where we are does the trick .
We do not advertise fridges in our rooms except for out Pansy Shell Room - our guests are welcome to help themselves to cold water from the communal lounge area as well as milk .
We are sorry you did not feel like you received value for money
Mandy

Headlands House Guest Lodge
Jaco B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, lekker ontbyt en lieflike uitsig.

Goeie diens, lekker ontbyt en lieflike uitsig. Lekker stort. Opbouende kritiek: gordyne is te lig en kamerdeur se glas laat ongewensde lig in, maar dis maklik oorkombaar.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Thank you so much for your review
We now have block out Roller Blinds on the doors with glass doors for guest like yourself who prefer a darker room
Regards
Mandy

Headlands House Guest Lodge
Ineke T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek!

Dis 'n wonderlike plek en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Baie Dankie.
We cannot wait to see you again
Regards
Mandy

Headlands House Guest Lodge
André V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig!

Dit was 'n besonderse lekker tyd in Headlands! Baie mooi uitsig, heerlike kos, al die geriewe. Dit is egter 'n duur prys om te betaal per persoon en goedkoper verblyf, wat op dieselfde standaard is, was ook naby geleë. Werklik 'n mooi uitsig oor die see.

Frederick G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik!

Asemrowende uitsig, vriendelike personeel, stil omgewing en ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Danika C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Vriendelik, behulpsaam! Ons het baie lekker gebly!

Telana V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome place and we really enjoyed our stay.

Beautiful, stunning place. Friendly people and wonderful service.

Headlands House Guest Lodge's terugvoer

Thank You so much for your lovely review
Please come back soon so we can spoil you again
Regards
Mandy

Headlands House Guest Lodge
Gideon C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n besonderse ervaring, sal weer gaan en kan dit aanbeveel.

Die vriendelike en persoonlike aandag van die bestuurder-egpaar is die een ding wat uitstaan.

Nelise G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelise G
Gesin met tieners

Absolutely stunning! Awesome view, service and comfort!

An incredible stay-over!

Silke P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Out of this world!

Die uitsigte van hierdie plek bo-op 'The Heads' is ongelooflik mooi; jy kan die see aan die een kant en die Knysna Lagoon aan die ander kant, sien. Die kamers is skoon, modern en baie romanties. Ons gashere het ons ontbyt (ook heerlike warm, tuisgemaakte muffins!) in die bed kom bedien en alle informasie van Knysna en die omgewing met ons voor die kaggel gedeel. Alles is baie meer persoonlik hier en jy voel sommer tuis as jy kom inboek - niks is te veel moeite vir hierdie wonderlike gastehuis nie! Baie dankie Talia en Gary vir 'n onvergeetlike mooi tyd saam met julle.

Willem V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig net een nag daar oorgebly.

Die uitsigte was onverbeterlik, die akkommodasie net so goed en die personeel so vriendelik en hulpvaardig dat ons spyt was om net een nag te gebly het.

Keith B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location, friendly service. Thanks to Talia and Johanna

We had a very enjoyable 2 nights here. The commanding view of the Heads is breathtaking, and we spent a good few hours chilling in the sun by the pool. Good restaurants at the East Heads, so no need to trek into Knysna. Talia was a very good hostess

Carla V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Estian C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die mooiste uitsigte wat mens jou kan indink.

Van die mooiste uitsigte wat mens jou kan indink.

Christo V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Baie gasvry, mooi uitsig en lekker kos.

Sien die sterre hieronder.

was R1 920
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
was R1 920
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
was R1 920
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coney Glen-rylaan 50, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgt5uyT6XZBpt2VgIuF2G8Rb50effx4yByeZnxzNwnIV4oZlOf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 920, nou Vanaf R1 344  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 50 Coney Glen Drive The Heads 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.078288870265 23.064109907733
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za