Heaven @ Hermanus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heaven @ Hermanus is 'n selfsorg-onderneming in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorpie aan die Wes-Kaapse Suidkus. Dié dorp is wêreldbekend onder walviskykers. Dit is veral die natuurskoon, gematigde klimaat, doendinge, ryk floraryk, en nabyheid aan Kaapstad wat vakansiegangers van heinde en verre lok. En dit is ook baie maklik om die res van die Overberg van hier af te verken.

Ons het 2 selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. En elke sitkamer het gerieflike rusbanke, 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heaven @ Hermanus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za