Heaven at Fountain Street Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp.

Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n platskerm-TV en 'n privaat en suite-badkamer. 'n Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste in die gemeenskaplike eetarea beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel wat deur gewapende reaksie en geslotekringtelevisie gemonitor word. Daar is ook 'n 24 uur-portierdiens.

Heaven at Fountain Street Guest House is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis is 2 km van Coronation Park, 3,1 km van Monumentdam, 3,4 km van Key West-winkelsentrum, 30,6 km van Lanseria Internasionale Lughawe, 5,3 km van Rant-En-Dal Winkelsentrum, 6,3 km van Noordheuwelsentrum en 8 km van Noordheuwelwinkelsentrum af.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heaven At Fountain Street Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za