Heaven In Bush Guest House and Backpacker

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heaven In Bush Guest House and Backpacker bied sakpasverblyf in Pietermaritzburg. Dié instansie is naby Liberty Midlands Mall in die welvarende Montrose-woonbuurt en is minder as 2 km van die Cascades Mall en middedorp af.

Verblyf is beskikbaar in verskillende soorte kamers wat elkeen individueel versier is en daar is 'n groot gemeenskaplike area vir ontspanning, TV kyk of kuier. Die gemeenskaplike kombuis is tot gaste se beskikking en daar is gratis tee en koffie.

Geriewe en dienste sluit 'n waaier in al die kamers, bedlinne en beperkte veilige parkeerplek in. Etes en wasgoedgeriewe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heaven In Bush Guest House And Backpacker gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R260 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za