Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Door

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Heaven's Door
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilma A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma A
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige verblyf met 'n uitsig wat jou asem wegslaan.

Die ligging van Heaven's Door is perfek. Die golwe breek reg voor die huis en mens raak aan die slaap met die geluid van die branders. Die uitsig is pragtig. Die huis is oud maar skoon en gerieflik. Meer as genoeg spasie vir 'n groot gesin. Ons het die vakansie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met vriende

Goed-toegeruste familievakansiehuis met 'n lieflike uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward O
Gesin met klein kinders

Mooi plek!

Ons het baie lekker gebly, die huis het alles wat mens nodig het, is skoon en netjies. Pragtige uitsig terwyl mens op die stoep sit en braai. Mooi plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carsten L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carsten L
Gesin met klein kinders

Beautiful.

Clean, friendly, fantastic view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Mooiste uitsig en ligging.

Dit was ons eerste keer in Betty's Baai en ons was aangenaam verras! Dis wild en asemrowend mooi! Heaven's Door is in die voorste ry en mens is onbewus van enige bure. Mens word soggens wakker en gaan slaap saans met die kalmerende terapie wat net die see kan bied. Die huis is silwerskoon, goed toegerus en die beddens gemaklik. Dit word sterk aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison L
Saam met vriende

Very nice.

Had a great time. Felt very safe, location is amazing, house well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en perfekte ligging!

Lieflike kuierhuis op die rotse. Ons het die hele dag op die stoep gesit en gekyk hoe die branders breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene F
Gesin met tieners

Vriendelik verwelkom. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker seevak.

Heerlik, rustig. Sien heeldag die see en rotse en hoor 24 uur die branders breek hier by jou. Salig en goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S

Small taste of heaven.

We absolutely love staying at Heaven's Door. This was our third visit this year, and we have also had friends who booked in this year. Breathtaking views, tranquil and the best place for peace and quiet. The best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise B
Gesin met klein kinders

Perfect!

Heaven's Door is breathtaking - you cannot get a better seaside location. The accommodation is rustic and down to earth, yet very comfortable and all you need. Lovely inside fireplace and outside braai area. This is the ideal location to get back to one's roots and breathe. We will definitely be back - hopefully for a longer stay as well. Once at Heaven's Door, you just don't want to leave!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli F

See uitsig, gras perk met braai, son, alles wat mens soek in 'n naweek weg.

Verskriklik lekker gebly. Baie dankie Talitha vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die huis is onverbeterlik.

Nader aan die see kan jy nie kom nie, absolute sielsvrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S
Saam met vriende

Perfect place to get away to for rest.

Breathtaking views, peace and quiet. The calming effect of the ocean is unbelievable. Perfect place to spend with family or friends. Lots to do, good eating places, and gift shops. Loved every minute of our stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging!

Nader aan die see kan jy nie kom nie. Heerlike kaggel vir winteraande en 'n lekker groot kuier-koffietafel vir games-aande. Groot familie-eetkamertafel vir ontbyt met 'n uitsig oor die see. Ons sal graag in die somer wil terugkom en nog meer van die area geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tempted to give a bad review, just so no one else would book, and then all future dates would be available for me. Just kidding, this is the best place for wave watching. The best!

Visited with my wife for a few nights. She loves to find spots with big splashing waves. Well, she was riveted. The house is perfectly situated, and well-equipped to make any stay super special and memorable. I foresee us visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S
Gesin met tieners

Little taste of heaven.

The weekend was unforgettable, one of our most memorable breakaways. Stunning views, peace and tranquillity, and lots to do in the area. This place is highly recommended. Loved it, looking forward to my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette R

Lekker gesellige huis.

Asemrowende uitsig vanaf amper oral in die huis, ruim vertrekke, groot plaas kombuis, netjiese tuin, sal niks verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Saam met vriende

Very peaceful and beautiful view.

We enjoyed the feeling of being in nature and having the beach in the backyard. The house is neat and has everythingyou need to feel at home. Definitely recommend it for people who want to get away from the city and just enjoy some peace and quiet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Saam met vriende

Very helpful communications from the host, very clean and well equipped accommodation. Fantastic views and places to see.

We were 2 families, all adults, and we used all the rooms and beds. The local area is very pretty and nice for beach and garden walks. The host was very helpful, before we arrived and during our stay, made us feel very welcome. A good destination for getting away from the hustle and bustle of busy life, very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en gerieflike verblyf vir groep van ses.

Pragtige see-uitsigte en rustige atmosfeer. Ons het ons naweek by Heaven's Door verskriklik geniet. Ons sal beslis weer 'n besoek daar wil aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S
Saam met vriende

Fantasmagories!

Pragtige see-uitsig. Op die water. Ten volle ingerigte drieslaapkamerhuis met 2 badkamers. Ons het elke dag vars mossels gaan oes op die rotse. Stil en rustig. Slaap met oop vensters en die gedruis van die see. Dit voel of jy aan die hemel se deur klop. Voedsel vir 'n afgeremde, binnelandse siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laura P
Gesin met tieners

We had a pleasant and relaxed stay.

Talitha was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna M
Saam met vriende

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier by Heaven's Door en sal vir seker weer gaan. Daar's ook 'n enkele trappie na die kamers en leefarea - vir ingeval ouer mense saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise W
Gesin met klein kinders

Rustigheid in oorvloed.

Die plekkie is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Met die kaggel in die sitarea en die geluid van die golwe kan 'n mens nie anders as om vrede en rustigheid te beleef nie. Die kinders het hulle geniet en lekker rondgehardloop op die grasperk voor ons terwyl hulle die see bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Ongelooflik mooi!

Die see, wind en paddatjies speel 'n ongelooflike simfonie, dag en nag. Die aande is lekker donker om die sterre en die melkweg te kan sien. Absolute rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Gesin met tieners

Mooi, gerieflik en netjies.

Pragtige uitsig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

4-day midweek break-away.

Heaven's Door has a perfectly wonderful location. You only hear the sound of the waves and the sea. Very peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marchelle H
Saam met vriende

Ons het die wonderlikste tyd gehad.

Dit was regtig hemel op aarde. Die uitsig was fantasties. Ek sal hierdie plekke vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh C

Wow!

Truly a beautiful destination!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend

Die was werklik die moeitewerd om so 'n wegbreek naweek te geniet saam met my man. Die rustigheid en stilte met die see wat die agtergrond hoorbaar is, is baie goed vir die siel. Baie dankie ons sal beslis weer daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T
Gesin met klein kinders

Lekker ruim huis met 'n pragtige uitsig op die see.

Die huis was mooi skoon en ons het die kaggel baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn K
Saam met vriende

Wonderful relaxing weekend

Betty's Bay is perfectly situated to nearly villages and nowhere as crazy busy as Hermanus. House is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wania V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wania V
Gesin met tieners

Beautiful views

The house was comfortable, and met all our needs. Very special location and would love to come back in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa Louise P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa Louise P
Gesin met klein kinders

Lieflike naweek weg, so gepas vir klein kinders - hulle het die grasperk en see-uitsig so geniet.

Lieflike ruim huis, goed toegerus met alle benodighede. Lekker stoep met 'n braai - 'n definitiewe moet vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet.

Sal graag weer daar gaan kuier. Die ontvangs was baie vriendelik. Die huis is groot en ruim met al die geriewe wat nodig is. Dit is enkele meters van die see geleë met pragtige uitsigte. Ons het lekker gebly, lekker gebraai en lekker gekuier. Heaven's Door sal ons in die toekoms weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joleen C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen C
Saam met vriende

It was peaceful, crashing of the waves against the rocks was calming.

If you want to relax and cut off completely from the busy city life, come to Heaven's Door. Very private home, with the ocean on the porch. At night you'll get an awesome display of the stars while the waves crashing on the rocks. Throughout the house you'll find quotes which I totally loved. Baboon warning signs on the doors. Although the baboons never pitched while we were there, when we left. We saw them crossing the road. Talitha thank you again for opening your home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Verruklike uitsigte.

Absoluut heerlik gerus. Agtertuin met grasperk en stoep is baie privaat en lei na die rotse (kinders ure se plesier verskaf) en die majestueuse see. Huis is heerlik gemaklik en het alles wat mens nodig het. Sal baie beslis weer hier wil kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Die naam se dit als.

Baie naby die see, jou siel en al kry rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte see-uitsig, Stil, Pragtige natuurskoon

Dit was ons eerste keer in Bettiesbaai en was nie een oomblik spyt dat ons by Heavens Door geboek het nie. Die uitsig oor die see is asemrowend en die stilte daar is beslis wat mens nodig het. Ons sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie aan Talitha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Peace and tranquillity on the sea shore.

The location was perfect. The accommodation was sufficient. We did have an issue with hot water though. It's an easy drive to Kleinmond and Hermanus from there. We had terribly cold weather on our weekend stay. But the house was cosy and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle B
Gesin met tieners

Verskriklike mooi uitsig.

Ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met vriende

A wonderful stay at Heaven's Door. A very comfortable house will all the amenities. Right on the sea's doorstep with amazing views. Thanks to Talitha who was a fantastic host!

All in all, a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genene V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genene V

Absolutely everything was perfect, thank you.

A really, really great place to stay. Friendly, warm, quaint and peaceful. Stunning views of the sea. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlynn M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met pragtige see-uitsig.

Pragtige omgewing. Sal altyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Eenvoud met die prag van die natuur.

Ons het heerlik gebly en die lekker see en rotse baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Irene. Bly julle het dit geniet.

Heaven's Door
Johann D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad om onsself te verfris en te rus.

Ons het ons verblyf baie geniet, en wens ons kon nog een dag langer bly, maar moes ongelukkig terug werk toe. Beide kinders en ouers het geniet, want kinders kon op die rotse reg voor die huis speel, terwyl ouers lekker aan hul koffie/tee kon drink terwyl hulle die kinders dophou van die gerief van binne die huis. Die kaggel het ook oortyd gewerk, wat geensins rook nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Dankie Johann. Bly julle het dit geniet.

Heaven's Door
Talita M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Gesin met klein kinders

Ons het 'n asemrowende lekker rus-naweek geniet by Heaven's Door.

Heaven's Door het glad nie teleurgestel nie ─ die foto's op die webblad is presies wat ons gekry het. 'n Heerlike gesinshuis, reg teen die see, goed toegerus en gerieflik. Ons het die kaggel verskriklik baie geniet. Ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Dankie Talita. Baie bly julle het dit geniet.

Heaven's Door
Graham D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham D
Gesin met tieners

The house is an old house with old world charm.

Location was beautiful, unfortunately the owner lives on the property, the kitchen back door is what divides the 2 living quarters, it is an invasion of privacy having paid for a private space but knowing that someone is hanging laundry while you are braaing. This time we drove to Kleinmond for a restaurant. Good service in Kleinmond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback. We do mention on the website and also in our emails that the manager does live on the premises and is available within selected times. We have found that this is a plus point as guests can lodge any concerns or questions and receive assistance if required. We take the privacy and time of rest of our guests very seriously and it is our priority to ensure our guests experience this at Heaven's Door. We do apologise if this was affected in any way.

Have a lovely day.

Heaven's Door
Marieta L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwik jou siel.

Heerlike, rustige blyplekkie teen die see. Branders verkwik die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Dankie Marieta. Bly julle het dit geniet.

Heaven's Door
Marilie J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilie J
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig. Bederf met walvisse, vuurvliegies en verskietende sterre.

Baie lekker gebly, sou net aandag gee aan die beddens/kussings. Behoorlike spasmas opgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons wil altyd seker maak ons gee vir ons besoekers die beste diens en verbeter graag waar ons kan. Dit is die eerste keer wat ons klagtes rakende die slaapgeriewe ontvang. Baie jammer vir enige ongemak in verband met die beddens/kussings.

Heaven's Door
Chris D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Baie baie rustig, sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanith H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanith H
Gesin met klein kinders

Great position.

We had a lovely stay at Heaven's Door. Great position and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time, excellent location!

Heaven's Door is set in the most beautiful location, right on the beach. The kids loved the rock pools in front of the house. Cutlery, crockery and glassware could do with an upgrade but overall everything was clean and in working condition. We will definitely go back, just for that view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Most relaxing and peaceful ambience.

Heaven's Door portrays serenity from the moment you walk through the door. The house exhumes warmth and hospitality. It is equally suited for a couples getaway as for a family getting back to basics. Sipping hot chocolate at the "coffee shop" on the rocks is pure bliss. The library of books is pure heaven and tucking in under a blanket with interesting reading matter is music to the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine R
Saam met vriende

Fantastiese plek om te ontspan!

Heaven's Door is 'n pragtige plek reg langs die see. Die huis is ruim en baie netjies. Pragtige uitsig oor die see. Werklik 'n plek om te ontspan en weer kragte op te bou vir die lewe se eise aan 'n mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emma C

Gemiddeld.

Die huis se ligging is uitstekend. Inkloktyd is eers 15:00 in die middag en ons was bereid om meer te betaal sodat ons vroëer kan inboek Omdat ons familie se vlug reeds 10:00 die oggend aangekom het en direk van die lughawe na Bettiesbaai moes gaan. Daar is prontuit gesê daar kan nie so reëling gemaak word nie. Ons was nie baie welkom ontvang toe ons 'n uur vroeër by die huis aankom en buite wag vir 15:00 nie. 'n Lang lys van koffiewinkels en restaurante is aan ons gestuur waar jy kan wag. Hierdie plekke was almal toe a.g.v. buite-seisoentyd. Die huis binne het al die basiese benodighede. Daar is egter 'n oorvloed goeters in die huis met notas en reëls op bykans elke ding geplak Dit skep glad nie 'n aangename ontspanningsomgewing nie. Die eienaar is ook woonagtig in dieselfde huis en hierdie inligting moet ook asseblief ook julle webtuiste aangedui word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is baie jammer oor die negatiewe ervaring. Ons wil graag net meer duidelikheid bring oor die bogenoemde. Inklok-tyd is 15:00 omdat ons dit ongelukkig fisies, nie vroeër kan maak nie. Daar was aan die gaste genoem dat ons, ons bes sal probeer om dit vroeër te maak en sou die gas laat weet indien moontlik. Andersins het ons afgespreek vir 15:00. Die gaste het steeds vroeër opgedaag, al vra ons mooi vir gaste in ons finale inligting wat ons uitgestuur het, om nie vroeër as 15:00 te arriveer nie.
Die lys van eetplekke indien gaste vroeg arriveer strek oor 3 verskeie aanliggende dorpe, insluitende Bettysbaai, so daar was baie om van te kies.
In verband met die notas in die huis, sal ons daarna kyk, alhoewel meeste van die inligting noodsaaklik is vir die werking van die huis soos byvoorbeeld die septiese tenk waarvan baie nie bewus is nie.
Die bestuurder woon op dieselfde perseel, maar apart van die hoof huis en gaste. Dit word genoem onder belastings en ekstra's op die kwotasie, asook in ons besprekings vorm. Hulle maak geensins indringing op gaste se privaatheid nie. Ons gaste se privaatheid en ons dienslewering is vir ons baie belangrik en ons vorige resensies sal ook getuig hiervan.

Heaven's Door
Ilze G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G
Saam met vriende

Asemrowend verby.

Heaven's Door, is presies wat die naam sê: Heaven! Van die vriendlikste gasvrou by ons aankoms, tot en met ons vetrek was dit net asemrowend verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Ilze. Ek waardeer die positiewe woorde.

Heaven's Door
Grant S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place! Enough said.

We went there for some real R&R. The location to the ocean, the views, layout of the house all added to an incredibly relaxing 5 days. It was perfect for that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Thank you very much, Grant.

Heaven's Door
Derek V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heaven's Door is regtig 'n baie lekker plek wat reg op die see geleë is met pragtige uitsigte. Daar is alles in die huis wat benodig word, en daar is baie om te doen in die omgewing. Ek sal Heaven's Door ten sterkste aanbeveel, en dit is ook baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Derek.

Heaven's Door
Amanda V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed toegeruste verblyf met die rotse en see as geselskap.

Heerlike verblyf met die rotse en see vir geselskap. Thalita was baie akkommoderend en behulpsaam. Ons kan beslis Heaven's Door aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Amanda

Heaven's Door
George G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George G

A wonderful place to relax as close to the sea as one can get.

Very comfortable accommodation right on the sea. Wonderful place to unwind. Beach and mountain / river walks in close driving proximity. Very friendly reception from Talitha (manager).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Thank you George for the kind review

Heaven's Door
Bernhard R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard R
Gesin met klein kinders

It doesn't get better than this.

Unbelievable place to stay - Right on the rocks, quiet, peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Thank you Bernhard for your kind review

Heaven's Door
Deon V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly na 'n rowwe afskop. Rustig en privaat.

Fantastiese ligging, maar die plek kan doen met 'n opknap. Ons vakansiegees het 'n knou gekry op dag een toe ons inboek a.g.v. onvriendelike bestuurderes. Ek was 3 keer in 3 minute vertel dat ek nie in die huis mag rook nie en dit was omtrent al wat in my kop gedraai het vir die res van die week. Notas wat op absoluut alle plekke opgeplak is om te wys wat jy mag en nie mag doen nie - "bootcamp" se Moses. Ons het wel die privaatheid en afsondering geweldig geniet, met die branders wat hier reg voor jou op die rotse breek. Die geriewe is voldoende vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Deon. Ek vra om veskoning indien jy onwelkom gevoel het dit was nie ons bedoeling nie. Ons instansie se reëls wat in die huis opgesit is is net om gaste in te lig en om enige verwarring te vermy.

Heaven's Door
Zenda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die ligging was fantasties, mooiste uitsigte, die huis was pynlik netjies. Beslis die moeite werd vir enige persoon, jonk of oud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Toby

Heaven's Door
Riaan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en gerieflike, ruim huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Riaan

Heaven's Door
Johann L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met vriende

Rustig.

Pragtige plek. Alhoewel as daar gesê word dat daar DStv is verwag mens ten minste sportkanale. Anders wat is die punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Hallo Johann. Baie dankie vir die terugvoer. Alhoewel ons noem in ons finale e-pos aan gaste dat ons net 'n beperkte familie DSTV pakket het, het ons dit nou ook bygelas in ons hoofbeskrywing op die webtuiste. Vir ander wat dalk mag belangstel, daar is 'n hele paar restaurante in die omgewing wat die hoof sportkanale wys.

Heaven's Door
Lemaitre W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemaitre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Ons het heerlik gekuier. Die ligging is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Lemaitre. Ons is bly julle het dit geniet.

Heaven's Door
Doris G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doris G
Saam met vriende

Awesome, relaxing house with wonderful view of the sea.

The house is in a perfect location and one can get lost staring at the ocean. Very neat and clean, albeit not modern. Everything was available and in working condition. I would however suggest to the owners that they install a second shower in the house as it was rather challenging for five adults to cope with a single shower which, to complicate matters, lead off the main bedroom. Will definitely return. Had an amazing relaxing stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, ontspannende huis met pragtige uitsigte van die see.

Die huis is perfek geleë en mens kan wegraak in die see-uitsig. Baie mooi en skoon, hoewel dit nie modern is nie. Alles was beskikbaar en in werkende toestand. Ek sal aanbeveel dat die eienaars 'n tweede stort insit aangesien dit nogal moeilik is vir 5 volwassenes om met 'n enkele stort klaar te kom. En om sake te vererger kan dit net via die hoofslaapkamer bereik word. Sal beslis terugkeer. Het regtig 'n ongelooflike kuier gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Thank you Doris for your kind review. Hope to see you again soon. Blessings to you!

Heaven's Door
Pieter H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte naweekwegbreek.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Pieter

Heaven's Door
Petro B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Baie rustige plek met 'n asemrowende uitsig.

Ons susters het die verblyf terdeë geniet - sal die plek aanbeveel en sal verseker weer daar gaan kuier. Ons het sommer lekker met Talitha gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Petro,
Groete Heaven's Door

Heaven's Door
Johan M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, idillies, pragtige uitsig!

Heaven's Door is een van die mooiste plekke wat ons nog besoek het. Dit is netjies, ruim en het 'n asemrowende uitsig reg op die oseaan. Die gasvrou is baie vriendelik en het haar uitstekend van haar taak gekwyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Johan vir die vriendelike terugvoering

Heaven's Door
Marelise D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise D
Gesin met tieners

Salig!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Marelise

Heaven's Door
Lindie O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging en heerlike huis.

Ons het heerlik gebly. Talitha se diens was vriendelik en professioneel. Die huis is uitstekend vir klein kinders, en die ligging onverbeterlik. Ons het die pikkewyne gaan kyk en die botaniese tuin gedoen, beide maklik bereikbaar vanaf die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Lindie

Heaven's Door
Stefan H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H
Gesin met tieners

Rustig, met 'n wonderlike uitsig.

Waarde vir geld, kan glad nie kla oor die huis nie, ek en my gesin het dit geniet! Sal dalk die TV 'n bietjie groter maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Stefan.
Groete Heaven's Door

Heaven's Door
Robertha L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robertha L

Rustig!

Heaven's Door is die perfekte plekkie as jy en jou familie wil ontspan. Die area is pragtig en baie stil. Talitha was vriendelik en baie behulpsaam. Sal defnitief weer die huis besoek met my familie en sal dit aanbeveel by ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven's Door se terugvoer

Baie dankie Robertha,
Groete Heaven's Door

Heaven's Door
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZmUxZmFkLTFkMWEtNDhhMC1iZTk5LTc2Njk3ODZiYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag, vir 6 mense 75 5 1 5 3250 Dolphin Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.357733416504 18.961855346588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem