Bredell Akkommodasie by Hebron | LekkeSlaap
+24
+24

Hebron

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Weg 352, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hebron is in Bredell in Kempton Park geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 3 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die perseel is boomryk en spog met 'n pragtige tuin.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek op die perseel.

Die gastehuis is sentraal geleë en gaste sal maklike toegang tot groot hoofweë hê. Dit is ook naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Hebron
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 6de Weg 352, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Hebron het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Weg 352, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tZxOTjRSVD23H5F5Vv4uZkZaVNZrvUHVVwWnIb1u6Ztm2cF2L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 352 Sixth Road Bredell 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.078870694978 28.298277766201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za