Suidelike Voorstede Akkommodasie by Hedge House | LekkeSlaap
+48

Hedge House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Hedge House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wallace B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallace B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat + gasvryheid + goeie ligging + uitstekende ontbyt = perfek!

Judy en haar span het ons baie welkom laat voel, die kamer was netjies en goed toegerus. Die ontbyte was heerlik vars. Die erf en woonbuurt is 'n rustige oase, tog naby aan besiger deurpaaie. Ons was 100% gelukkig en tevrede, dankie!

Charlotte C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Enkelreisiger

Die beste en lekkerste gastehuis waar ek nog ooit gebly het!

Hedge House is die wonderlikste gastehuis waar ek nog ooit tuisgegaan het, en daar was meer as 100 in die afgelope dekade! Die opregte gasvryheid van jong gasheer Simon Goble het my onmiddellik laat tuis voel. Die ligging in Kaapstad met die groot ou akker en ander bome en huislikheid van die woning en kamers is so reg na my smaak. Die ontbyt was uitstekend, veral met die gesonde keuses beskikbaar soos vars vrugteslaai gemaak met duurder vrugte soos mango, perskes, pynappel, bloubessies, aarbeie ens en jogurt was spesiaal. Die vol warm ontbyt van eiers, spek, sampioene, gebakte tamaties, ens. het altyd iets besonders by gehad soos crumpets, mielie, peppers en groen ui koekies, vars warm croissants, ens. Die gasheer Simon het ons ook genooi vir ‘n lekker braai die Saterdagaand met tjoppies, steak, wors en twee buitengewone slaaie wat ek saam met die ander gaste van Swede en Engeland geniet het. Hierdie naweek was my mees spesiale in ‘n lang tyd, en ek dink die verskil le^ in die opregte belangstelling van Simon wat seker maak jy is tevrede. Dankie Simon!

Mariëtte D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte D
Enkelreisiger

Van die oomblik wat ek gestop het is daar na al my behoeftes omgesien. Rustige en veilige omgewing.

The Hedge House het rerig gevoel soos huis weg van die huis af. Netjies, luuks, veilig en gasvrye gasvrou. Ek het aandete versoek uit Betty's Kitchen en dit was voorwaar 'n verrassing - goeie waarde vir geld en heerlik.

Julindi S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julindi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ek gaan die ontbyt verskriklik baie mis! Ek het elke oggend baie uitgesien na die vars gesnyde vrugte en die vars gebakte brood.

Vanessa L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en presies voldoen aan ons behoeftes vir dié besoek.

Baie vriendelike eienaars, heerlike koninggrootte-bed, alles in die kamer wat jy sou nodig kry. Baie gerieflik naby Nuweland se krieket en rugbyvelde asook Kelvin Grove Klub.

Diane S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Enkelreisiger

Lieflike gastehuise met baie vriendelike mense (Judy en Shirley).

Goeie plek, baie netjies, sal volgende keer definitief weer soontoe gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely guesthouse with very friendly people (Judy and Shirley).

Great place, very neat, would definitely want to go back there again the next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anna L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L

Flawless! A stylish, super comfortable place to stay.

A real haven with gorgeous rooms, outstanding food and really friendly, helpful service. Feels like a home from home. Quiet area, quick to drive into the city, very safe. We'll be back and I'd recommend this without hesitation to others!

Pieter V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Sal weer teruggaan vir die 2017 Two Oceans.

Hedge House's terugvoer

Baie, baie dankie Pieter en Susanne
Alles van die beste, Judy

Hedge House
Robert A - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A
Saam met vriende

World class all round, will be visiting again for sure.

Could not fault anything, a perfect B & B for a stay in the Mother City.

Nic T - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic T

Everything was fine.

The facilities were excellent and the staff were friendly and responsive.

Lee D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D
Besigheidsreis

Absolutely Amazing

What a lovely B and B , will definitely use again.

Belinda J - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda J

Warm en baie vriendelik, dadelik tuis gevoel

Pragtige buurt en kan dit 100% aanbeveel.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 12, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuALvBlpsONfaRbtdixZOW7wSloiB7zsJx6wjncdER4FdHSUJrt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 12 Argyle Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.972476401611 18.474815636873
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za