Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heide Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heide Cottage is in die pragtige kusdorpie Struisbaai en is 9 km vanaf die Suidpunt van Afrika. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel, maar gaste het privaatheid sowel as 'n privaat ingang.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Youtube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek en het hulle eie onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Struisbaai het 'n veilige swemstrand en bied geleenthede vir aktiwiteite, soos seilplankry en branderplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by Heide Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Heide Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Heidelaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heide Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8f5fd500adc663af82a868337b42f1b941c34c7962fafcf12881f64577a3c3d9867d463c5b4d90a1a91919e5171d5f29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem