+31
Selfsorg in Bloemhof

Heide Self-Catering Flats

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Huisreëls

Let daarop dat geen partytjies of geraas in die kompleks toegelaat word nie, aangesien daar permanente inwoners is.
Indien gaste nie hieraan voldoen nie, kan dit tot onmiddellike kansellasie van die bespreking sonder terugbetaling lei.
Let daarop dat die swembad te eniger tyd sonder vooraf kennisgewing gesluit kan word as gevolg van instandhouding wat nodig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2d76b74de3a5c352a682eecd1cf89211b850798faa3b2af5f89e122422ab0393919c1a9a0ea2b97880302915f5464bfdfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 1 Sabie Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.878465847739 18.643084638554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang