LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heilfontein Lodge | LekkeSlaap
+24

Heilfontein Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowat 40 km vanaf die Hemel en Aarde-vallei en Hermanus se middedorp.

Verblyf by Heilfontein Lodge word in 4 slaapkamers gebied wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Elke kamer het 'n dubbelbed of ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as sy eie ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die lodge het 3 kombuise en Kamer 2 en 3 deel 'n kombuis. Verder is daar ook gratis WiFi, binne- en buitebraaigeriewe en 'n volle DStv-pakket.

Gaste kan die wandelpaaie op die plaas verken, in die dam of riviere swem, of op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang. Gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte na die lodge te reis, aangesien daar grondpaaie is wat na die plaas lei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Heilfontein Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heilfontein Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNjEwMjM2LWNhNTUtNDkzYy05YzIyLTc3ODgwMDMwNmIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 20 Of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.367778054615 19.494008565228
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!