LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heldersig | LekkeSlaap
+16

Heldersig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Heldersig is 'n selfsorghuis in die suide van Strandfontein in Louis Rood. Die perseel spog met 'n mooi see-uitsig oor die Weskus.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n groot braai-area. Aan die ander kant van die huis en aan die voorkant is daar nog 'n stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by Heldersig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cd3a2d3fd52e449eda975268e18cc38a37a7842365660c52540758719374d4b0f20127472ad9aca1e786d921a09a637346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) Bamboes Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -31.758031151711 18.224133628806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!