Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Helena's Overnight Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Reneé L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé L
Saam met vriende

Moeiteloos en gerieflik.

Baie lekker gebly, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Wonderlik, wil ook meld dat jy 'n aangename persoon is, dadelik lekker gesels met jou! Jy is vriendelik, jy straal vreugde uit en is net 'n sout van die aarde mens!
Ek spreek die Here se seen oor jou uit!
Groete, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Amy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met vriende

Verwelkomend, netjies, skoon, ontspanne.

Ons is vriendelik ontvang die middag en het dadelik welkom gevoel. Die kamer was skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly en ek het baie van die tema gehou! Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Amy, baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is sout van die aarde mense! Julle is so welkom by Helenas. Ons waardeer julle baie,
Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Karen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en rustig.

Dankie! Ons het so lekker gebly. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Karen, baie dankie vir jou aangename persoonlikheid, jy is 'n pragtige mens, ontvanglik, vriendelik en vol vreuge! Jy is altyd welkom by Helena's! Groete en seen, Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Tertia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia R

Vreeslik lekker oorgeslaap!

Beslis waarde vir geld. Het ons baie welkom laat voel en het verseker gemaak ons is gemaklik. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Die kamers was gerieflik ingerig en baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Tertia. Ek waardeer jou ondersteuning, jy is so welkom by Helenas. Die Here se seën vir jou.

Helena's Overnight Accommodation
Hendri F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kan regtig aanbeveel word.

Baie rustige omgewing en verblyf en stapafstand vanaf 'n "Convenient" sentrum. Goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hendri ...baie dankie vir die mooi resensie , Helenas sal alles in hul vermoe doen om hul gaste n gerieflike verblyf te bied, ons sal altyd die beste waarde bied vir dit wat jy betaal !
Ons bid die Here se seen oor julle !
Groete , Francois & Heleen

Helena's Overnight Accommodation
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Alhoewel dit net 'n "oornag" akkommodasie is, sal dit 'n groot verskil maak indien daar meer spasie verskaf word om items op neer te sit, bv. 'n langwerpige tafel in die slaapkamer en veral 'n rakkie of tafel in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies met alles wat jy benodig.

Ons het 1 nag oorgebly op pad Kimberley toe. Ansa was baie hulpvaardig en het graag gehelp met alles wat ons benodig het. Plek was skoon en veilig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Gesin met tieners

Oornag.

Oornagverblyf was perfek gewees. Gasheer was baie vriendelik al het ons eers na 6 in die aand daar gekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon, baie veilig.

Ons was op soek na 'n gerieflike plekkie, naby winkels en restaurante. Ons het die skou besoek en dit was lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharleen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, waarde vir geld.

Was baie vriendelik ontvang. Plekkie was pragtig, netjies en ons het veilig gevoel daar. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en veilig.

Helena's Overnight Accommodation is baie oulike oornag plekkie. 'n Mens voel sommer onmiddelik tuis. Allles is mooi skoon en netjies. Kamers is goed toegerus met die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J
Saam met vriende

Uitstekend.

Netjiese plek en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Gavin, dankie my boeta vir die mooi verwysing. Jy is ook n baie trotse en netjiese gas. Dit was n voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Ek sal uit my pad gaan om dit meer as gerieflik vir julle te maak.
Die Here se seen.

Helena's Overnight Accommodation
Riana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelend

Geen krag, geen warm water en nie eers 'n jammer nie! Dis baie, baie swak diens. 'n Jammer sou doen, maar nee niks nie. Ek weet daar is iets geblaas iewers, maar waarvoor moes ons R650 betaal? 'n Bed, want dit was al wat gerieflik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Riana , ek verstaan dat jy ongelukkig was , die hele groter Bloemfontein het n kragonderbreking gehad , n kragstasie by ons se transformator het onklaar geraak…..ek het julle persoonlik ingelig…..
Ook gemeld dat die gastehuis toegerus is met Solar , so as krag afgaan is daar ligte ,…. alhoewel alle kragproppe en geysers outomaties afgeskakel word om te verseker dat die ligte aanbly.
Julle het geensins aan my deurgegee dat julle ongelukkig was nie , ook het ek aan die besprekings patform deurgegee per epos dat n gedeeltelike terugbetaling aan julle gedoen moet word.
Baie jammer weereens vir die ongerief , ons vertrou dat die kragsituasie in ons land sal verbeter......
Helena's verbind hulle daartoe om goeie diens te lewer , jy is altyd welkom by ons , ons ontvang jou met ope arms :)
Groete en Seen , Francois

Helena's Overnight Accommodation
Zianca H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zianca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best service.

The location was great, very neat and customer service was excellent. Would definitely recommend anyone to stay there when in that area or passing through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap. Ingerig vir beurtkrag, baie skoon, beleefd en vriendelik.

Definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Middag Gerda, dis vir ons aangenaam om te hoor julle het heerlik gebly. Ons waardeer julle baie. Julle is sout van die aarde mense en altyd welkom by Riviera 18. Groete en seen vir julle.
Francois and Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Elise T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise T
Enkelreisiger

Gerieflik en gasvry.

Francois buig agteroor om 'n mens se verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Elise, baie dankie vir jou mooi gesindheid , dis lekker om met n "nederige gas" te werk , jy wil alles gemaklik laat verloop. Die Here se seen vir jou! Jy is altyd welkom . Groete , Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele en aangename ontvangs en diens.

Baie goeie waarde vir geld, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Andre, ek waardeer jou terugvoering, jy is altyd welkom. Die Here se seen vir jou.

Helena's Overnight Accommodation
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en fasiliteit.

Ons was vriendelik ontvang deur Francois. Ons het onmiddelik tuis gevoel. Kamer was meer as wat ons verwag het. Baie mooi toegerus. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag en enige persoon ook na hul verwys. Baie vriendelike en gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoering, dit beteken baie vir ons plek. Wil net meld dat julle self baie aangename gaste was, julle is goeie mense, wat voortaan as "spesiale-gaste" uitgesonder sal word. Die Here se oorvloedige seen vir julle.
Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Anna-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow en nogmaals wow.

Ons is met soveel omgee en vriendelikheid ontvang, soveel moeite is vir ons gedoen en ons sal beslis weer by hul gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anna-marie, julle is goeie goeie sout van die aarde mense. Julle is altyd welkom by ons, dankie vir jul ondersteuning. Seen ook vir julle met julle akkommodasie. Groete, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Abrie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie H
Enkelreisiger

Lekker, gemaklike verblyf naby aan verskeie inkopiesentrums, asook restaurante.

Francois se ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Goeie nagrus voor ons eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met tieners

Perfek vir oornagakkommodasie.

Baie goed geleë, naby die N1. Goeie restaurante in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Francois was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Diens was voortreflik.

Baie lekker daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and comfortable.

We were welcomed by a friendly hostess and found the accommodation clean, spacious and comfortable in a quiet neighbourhood. We will definitely use them again as an overnight stop in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Jenny, dis vir ons n voorreg om ons gaste goed te behandel, met respek en omgee. Dankie vir jul ondersteuning, ek waardeer dit. Dra ons naam oor aan ander asb. Die Here se seën vir julle.

Helena's Overnight Accommodation
Hannes B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met vriende

Warm ontvangs.

Ek moes my motor diens in Bloemfontein en het plek bespreek by Helena's. Dit was so amper 8 ure reis van my tuiste in Aggeneys. Die eienaar het amper onmiddelik nadat my gelde betaal is my telefonies gekontak om die ligging asook my wagwoord vir my te gee. Ek en 'n vriend het eers laat daar aangekom, maar is nogtans warm ontvang. Ons het die volgende oggend my motor gaan afgee en met ons terugkeer gesien dat ons skoonmaakdienste het, wat regtig 'n lekker verrassing was. Die badkamer is baie ruim met 'n groot stort. Goeie kwaliteit beddens vir 'n goeie nagrus. Personeel is baie behulpsaam. Baie dankie Helena's Overnight Accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Hannes vir jou resensie, dit was aangenaam om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom by Helenas, die Here se seen vir jou. Groete, Francois.

Helena's Overnight Accommodation
Elize J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J

Baie netjies en personeel is baie vriendelik.

Baie mooi en netjiese akkommodasie, sal weer daar gaan oornag as ons in Bloem is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Elize baie dankie vir julle openhartigheid en goeie verwysing. Dit was heerlik om jul te ontvang, julle is goeie, nederige mense. Julle sal altyd welkom wees by Helenas.
Seenwense
Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Hettie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L
Saam met vriende

Naby die N1 geleë. Baie vriendelike ontvangs en pragtige kamer.

Die bestuurder het ons baie vriendelik ontvang, ten spyte dat ons omtrent 'n uur vroeg was. Hy het toegelaat dat ons die kamer kon betrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en gasvry.

Francois was baie tegemoetkomend met verandering in bespreking en om die gerieflikste kamer vir ons behoefte beskikbaar te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twanette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Francois was baie vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te help. Baie netjiese akkommodasie en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-mari U - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari U
Gesin met klein kinders

Als wat jy nodig het vir vinnige oorslaap.

Baie vriendelik, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met tieners

Lekker oornag met al die geriewe.

Perfekte oornag vir ons gesin, kamers was skoon met al die nodige geriewe. Personeel was vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Deon, julle was aangename gaste en ons waardeer julle ondersteuning. Dis ons plig om ons gaste goed te ontvang by Helena's, sonder julle kosbare mense kan ons nie 'n besigheid bedryf nie. Ons dank die Here dat Hy goeie mense soos julle stuur. Seën vir julle, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem