LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hella Cottage | LekkeSlaap
+13

Hella Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hella Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Durbanville. Dié vinnig groeiende voorstad spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

Dié eenslaapkamereenheid is geskik vir 3 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sitkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n sonkamer, WIFi, privaat ingang en veilige parkeerplek beskikbaar. Linne, handdoeke en haardroër word voorsien.

Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei, winkelsentrums, Durbanville se wynlandgoedere, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino, en Die Boer- en Barnyard teaters in.
Hella cottage is 4 km vanaf Durbanville MediClinic en Cape Gate MediClinic. Dit is naby die N1 en slegs 10 minute se ry vanaf die bekende wynplaas, Altydgedacht.

Slaapplek

’n Bespreking by Hella Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Hella Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hella Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJpxPZyorZPFQD2qDQdwQKwhVjk4pbc6ggNUUp1ol9QfWfWZ6eR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 60 Hella Crescent Uitzicht 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.822136 18.687724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!