Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 10 volwassenes en 4 kinders, en bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. 4 van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, waarvan 3 met 'n bad en 'n stort toegerus is, terwyl die oorblywende 2 slegs met 'n stort toegerus is. Vir kinders is daar 2 slaapbanke in die tweede sitkamer beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en lugbraaier. 'n Aparte nutsruimte sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea beskik oor 'n televisie met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Hierdie ruim huis is ideaal vir groot gesinne of groepe wat 'n gemaklike en ontspannende wegbreek soek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies en harde geraas buite na 22:00 nie.
Respekteer asseblief bure en die rustige omgewing.
Geen rook binne die huis nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang