Hemel op Aarde
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 151
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Mia B - Mei 2021
Algehele gradering
Die ligging is ideal. Jy is letterlik op die strand.
Charl V - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende uitsig!
Hemel op Aarde se terugvoer
Goeiedag Charl,
Dankie vir die wondelike terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle gesin hier by ons te kon ontvang en ons is vreeslik bly om te hoor dat julle jul tydjie by ons geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Chantel - Point Village Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-weg 21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom