LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Henry's House on Sea | LekkeSlaap
+50

Henry's House on Sea

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 160 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Eenheid 2
Selfsorg.
Eenheid 1
Selfsorg.
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Wasgoed- en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Nie ’n PVR of Explira nie, slegs ’n gewone dekodeerder of OpenView.

Daar word ’n ontruimingsfooi gevra en nie ’n deposito nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11414a3dede540896af5ae55c05feee52e95797ef5894c93384b98e243211bffec1d0d2290670e85cb85dae58811a0245d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 872 Canterbury Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.5881259 30.5609335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!