LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Herb Garden Guest House | LekkeSlaap
+51

Herb Garden Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 204 resensies vir Herb Garden Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Lieflik.

Asemrowende plek en personeel was baie hulpvaardig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely

Stunning place and staff are very helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marozaan M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marozaan M
Enkelreisiger

Dit was fantasties.

Mooi kamer, goeie diens.

Jacqueline R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R

Baie netjiese, skoon en oulike plekkie.

Sentraal geleë, veilig, stil en maklik om te kry. Sal definitief weer daar oornag. Baie gelukkig met ons verblyf daar en kan dit definitief aanbeveel.

Alex L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Goeie oorslaapfasiliteit.

Stephan D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Enkelreisiger

Baie oulik, goeie diens.

Kan dalk net doen met beter wysiging vir die regte ingang en beter internet wat strek tot binne die kamers. Netjies en skoon, baie karakter, oulik.

Johannes H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Nie veel om te vertel nie. Ons het basies net geslaap. Laatmiddag gearriveer en vroegoggend vertrek. Alles soos verwag gevind.

Chantelle V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Way better than I had expected!

The hosts were very helpful and polite. The place was very clean and neat and much bigger than what I had thought it would be. The garden was beautiful and well closed off for my dog. All in all a great stay!!

Winston V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Enjoyed the quietness/serenity of the location, hot shower and comfortable bed after a long day's drive.

Rita T - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita T
Gesin met tieners

Value for money, convenient braai area, friendly service and safe environment.

Great halfway stop-over, with convenient facilities, clean bathrooms and friendly service.

Jan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Gerieflike veilige akkommodasie.

Sal hulle elke keer gebruik as ek in Colesberg moet oorslaap. Hierdie was my 5de keer.

Kent L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kent L
Gesin met klein kinders

Stayed over for one night, best rest I've had in a long time.

Everything was found exactly as on brochure.

Annemarie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Gerieflike kamer met alles wat nodig is.

Lisetta J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en skoon.

Mynhardt het ons baie vriendelik en professioneel ontvang.

Tom C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Pragtige plek met gawe en vriendelike personeel.

Christine W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die kamers is skoon en baie mooi ingerig.

Clement B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clement B
Gesin met tieners

Dit was regtig waarde vir jou geld.

Ons het dit baie geniet, was baie mooi ontvang, my kinders sê ons moet weer in die Desembervakansie daar oorslaap, uitstekende diens.

Adam B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Gesin met klein kinders

Skoon, gemaklik en gasvry.

Lekker, veilige oornagstop.

Stephanie L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Voldoen vir oorslaap, lekker gerus.

John L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient and spotlessly clean.

Colesberg is an ideal stop over on the way from the Cape to Gauteng or KZN. Herb Garden is perfectly situated, and provides all the conveniences and comforts necessary to refresh the weary traveller, and does this with some style.

Barend H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik goed, sal beter soek.

Kamerspasie relatief klein as drie mense is. Nie pakplek vir tasse of hangplek vir 'n baadjie of wat ook al. Terrein buite is verwaarloos.

Reinet V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike verblyf, sal weer daar oorbly.

Was lekker om by julle oor te bly, ons sien mekaar weer.

Lizette L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, pragtige skoon kamers.

Beveel Herb Garden beslis aan.

Mariaan D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Oorslaap op pad na Kaap tot Durban.

Perfek vir oorslaap. Als wat ons nodig gehad het was daar - warm bed en warm stort na 'n lang dag se reis.

Janke S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige plek, perfek om te oornag, veral na 'n lang dag op die pad. Ideale plek om te oornag as jy met troeteldiere reis.

Milan D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milan D
Enkelreisiger

Was aangenaam, geen klagtes.

Die diens was vriendelik en die kos aangenaam.

Louis M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was net 'n fees gewees. Baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid, dit word baie waardeer.

Michelle S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Netjiese kamer, skoon en modern. Uitstekende ontbyt gehad.

Goeie kliëntediens gewees.

Gary B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable room.

Comfortable and clean room. Even with the cold night it was warm and cozy. Staff were every helpful. Perfect enclosed garden for our dog. Would recommend.

Jan D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies en baie goeie waarde vir die geld betaal.

Die kamer was netjies en mooi met 'n groot badkamer.

Jacques D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Lekker groot en warm kamer.

Die internetspoed kort dalk aandag.

Fiona K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona K

Very pleasant.

Lovely stay-over and dog-friendly.

Ronelle T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Lekker warm geslaap deur 'n koue nag.

Fiona K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona K

Really lovely and cozy.

Thank you for being doggy friendly.

Leclue R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leclue R
Gesin met klein kinders

Baie bedagsaam.

Ons was in 'n enkel kamer bespreek. Toe stel hulle voor die kamer is nie groot genoeg vir ons 4 volwassenes en een baba nie. Gee toe 'n groter plek wat baie beter sal werk. Het dit baie waardeer.

Solly M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly M
Gesin met tieners

Peaceful stay at Herb Garden Guest House.

Herb Garden Guest House exceeded our expectations. It was clean and neat upon arrival. The staff and owners were warm and welcoming. The pool, yard and surrounds were neat and clean and very peaceful.

Martin G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Netjies, veilig, waarde vir geld.

Ruim vertrekke, skoon en netjies.

Wilmi L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmi L
Gesin met klein kinders

Baie goeie oornagplek!

Ons oornag-ervaring was heerlik. Pragtige, ruim kamers vir 'n gesin en die swembad is 'n bonus na 'n lang dag op die pad. Lekker naby aan die hoofpad geleë.

Cecelia G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G

Fantasties.

Was skoon en veilig. Diens was uitstekend en dankie, sal weer daar bly.

Theodorus K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Theodorus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good

Very noisy- not only the passing trucks - bed was very uncomfortable.

Annika S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagplek.

Kamer was skoon en netjies gewees. Lugversorging en TV het gewerk. Veilige binneparkering vir voertuig.

Tilla K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Saam met vriende

Lekker oornagslaapplek.

Ons is vriendelik ontvang en Mynhardt het selfs die lugversorger vir ons reeds aangehad. Lieflike plekkie met swembad en loopafstand van al die restaurante en OK Express.

Hannie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die personeel was baie behulpsaam. Die swembad(jie) bied 'n heerlike afkoel na die lang reis van Kaapstad af.

Patritia V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en ruim eenhede.

Netjies en smaakvol uitgerus met heerlike beddens en slaapgoed. Klein kombuis meer as voldoende vir kos opwarm en ontbyt.

Tanya B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en gesellig. Perfekte oornagplek op die lang pad af Kaap toe.

Baie skoon en netjies. Lekker plek om te oornag op jou reis. Waarde vir geld!

Corne V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies en veilig.

Baie plekke bied nie ’n vyfslaapkamer nie, so ek was baie gelukkig om te sien dat Herb Garden Guest House dit bied. Al my kinders was saam onder een dak en dit is bekostigbaar. Baie gelukkig.

Hannes G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was goed.

Duidelike gesprek met personeel wat alles verduidelik het. Gereed om aan versoek buite die gewone aktiwiteite te voldoen.

Trish B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trish B
Gesin met tieners

Very pleasant and friendly reception and service.

Perfect for an overnight stop over.

Johann D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ons nodig gehad het.

Na 'n lang reis, is dit die omgewing wat ons nodig gehad het om te kon ontspan en alle behoeftes kon bevredig.

Una V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V

Net wat mens nodig gehad het!

Fantastiese stort en bad. Heerlike bed. Mooi houtvloer. Uitstekende akkommodasie.

Leendert M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Vriendelik en gerieflik.

Hanri C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Baie aangenaam en perfek vir oorbly met troeteldiere.

Ons het oornag by Herb Garden Guest House met 5 troeteldiere, 2 Labradors en 3 katte, op ons trek van KZN na die Kaap. Die eenheid het genoeg spasie en veiligheid gebied en was perfek om in die stresvolle tyd te help met 'n heerlike ruskans.

Daneka V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daneka V

What a lovely over night stop - would consider it again.

Host was gracious, room was spacious and clean - perfect for the night!

Jan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornagverblyf.

Sal dit sterk aanbeveel.

Ernie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Sien sterre.

Ashley W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, voel dadelik welkom en tuis. Mooi en skoon kamer met 'n lekker stewige bed. Baie ruimte vir ons hond en absoluut veilig.

Altyd vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan. Die verblyf is baie skoon en netjies. Beste van alles is dat troeteldiere welkom is.

Johan K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig aangenaam. Dit sal my ankerverblyf bly.

Net 'n rustige en uiters gemaklik geleë gastehuis.

Estelle L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Ons het 2 keer in een week oornag. Altwee kere was baie aangenaam. Tweede aand (kamer 13) was die bed bietjie hard volgens my en die houtvloere kraak ongelooflik baie.

Riana L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en goed toegewyd.

Christel V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Gesin met tieners

Gerieflik. Baie dankie!

Waarde vir geld vir oorslaap.

Leandri B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Baie netjiese eenhede, vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike ontbyt. Area is veilig en die snelweg is maklik bereikbaar daarvan af.

Monette H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustige oornag.

Gastehuis is pet friendly, wat skaars is.

Barbara B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Sou net 'n kamer met 2 vensters verkies het.

Die gasheer was baie behulpsaam en selfs besorg toe ons na die restaurant stap en in 'n reënstorm vasgevang is. Hy't gebel om ons te kom haal. Regtig lekker oorgebly, sou net 'n kamer met 2 vensters verkies het vir 'n briesie, want ons hou nie van lugversorgers nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely! Would just have preferred a room with 2 windows.

The host was very helpful and even concerned when we walked to the restaurant and got caught in a vicious rainstorm, he phoned to fetch us. Really lovely stay, would just have preferred a room with 2 windows for a draught as we don't like air conditioners.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alma-karen D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma-karen D
Gesin met klein kinders

Kan dit beslis aanbeveel!

Vriendelike ontvangs. Pragtige kamer wat skoon en netjies was. Die ontbyt was heerlik en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer hier oorslaap.

Wouter W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter W
Gesin met tieners

Lekke georganiseerd.

Lekke plek. Netjies en skoon, met vriendelike mense.

Walter E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter E
Gesin met tieners

Doeltreffende oornagslaapplek.

Bestuurder het ons vriendelik verwelkom, ons kamer was na verwagting en die air con was heerlik. Die klein trappe vanaf die kamer na die toilet kan jou bietjie onkant vang.

Adele G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swembad en alle basiese benodigdhede.

Heel gemaklik vir een aand se oorslaap langs die pad. Very basic, maar skoon en goeie stort.

Dawie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D
Gesin met tieners

Goed geleë, lekker gerus op die terugtog na Gauteng.

Die pad is besig na die Desember-vakansie en dit is goed om die reis te onderbreek op Colesberg.

Linda L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Skoon netjiese verblyf.

Lekker verblyf, na 'n lang pad, ontvang deur vriendelike personeel, sal definitief weer daar bespreek.

Henriette K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Henriette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy sien is nie wat jy kry nie.

Foto's is baie mooi, maar dit wat jy kry is nie die foto's nie, kamer wat ons gekry het is maar laslappie.

Menitsa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menitsa D
Gesin met tieners

Skoon, rustig, vriendelike diens.

Rustige atmosfeer, ruim kamer met lugversorging, veilig en ek sal die ontbyt aanbeveel. Baie vriendelike diens. Sal weer daar oorslaap.

Rene R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie, baie oud, bed baie ongemaklik en raserig, baie slegte klam reuk toe ons die kamer binnekom. Nogal lawaaierig met kinders wat in die aangrensende kamer hardloop en spring.

Sal beslis nie weer hierdie gastehuis bespreek nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not a pleasant stay, very dated, bed very uncomfortable and noisy, very bad damp smell when we entered the room. Quite noisy with kids running and jumping in the adjoining room.

Would definitely not book this guest house again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mark D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean.

We booked the family room with a luxury bath and shower. Room was clean and neat and had comfortable bedding. The room is inside the house and not outside or detached. Unfortunately the bath's sprayer hose did not work and the shower needs a decent shower head. The room had an air-con and DStv with select channels but we could watch some movies which was nice. There was a municipal power failure, but the staff quickly started the generator which was great.

Endriette N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endriette N
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike kamers.

Vriendelike ontvangs en baie gemaklike kamers met alles wat jy nodig het.

Marissa J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa J
Gesin met klein kinders

Veilig, vriendelik en goed geleë.

Die mense by die gastehuis is regtig baie behulpsaam. Beveel hulle graag aan.

Deon J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon J
Enkelreisiger

Lekker uitgerus.

Vriendelike ontvangs. Rustige oornag.

Ashley W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley W
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoo-gasvryheid.

Soos altyd, vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Kamers ruim met alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf of 'n dag of 2 in die Karoo. Heinings is so opgestel dat die honde lekker vrylik kan rondbeweeg sonder om ander gaste te verontrief. Baie veilige en stil omgewing, naby hoofpad, maar ver genoeg om nie die geraas van die trokke deur die dorp te hoor nie. Swembad was ook lafenis vir die jong kinders en is mooi skoon.

Michael G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met vriende

Baie rustig en veilig.

Kamers en badkamer is baie netjies. Ons kon lekker afkoel in die skoon swembad, en eetplekke is nie te ver. Dit was net vreeslik warm in die een kamer wat nie lugversorging gehad het nie.

Hannalie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie G
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en familie-vriendelik!

Dit was die beste stop vir ons gesin! Baie dankie!

Riaan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en nog.

Meer as wat ons verwag het.

Douw V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V

Netjiese verblyf.

Groot, skoon kamers. Waarde vir geld.

Lizel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Gesin met klein kinders

Netjies, baie spasie en vriendelike diens.

Ons het met ons twee kinders oorgebly. Dit was 'n plesier.

Justin E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin E
Gesin met klein kinders

Cozy place that I will definitely recommend to friends.

We found the place lovely and cozy. Kids liked it immediately. Would have loved to stay longer. Hosts were very friendly and helpful. Very happy campers.

Ilone H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilone H
Enkelreisiger

Heerlik, huislik en vriendelik.

Herb Garden Guest House het aan al my verwagtinge voldoen en die jongman wat die gastehuis bestuur het, het uit sy pad gegaan om vir my heerlike boerebeskuit te gaan koop, iets wat ek nie van hom verwag het nie, maar wat hy gedoen het om die verblyf nog lekkerder te maak. Puik diens en top verblyf.

Daleen G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike en netjiese oornagverblyf.

Moderne, ruim badkamer. Ruim kamer met gemaklike bed en kraakvars linne. Sentraal geleë naby goeie restaurante. Ek sou graag wou swem, maar die swembad was vuil. Die tuin kort aandag, maar ek neem aan die droogte speel hier 'n rol.

Coleen D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen D
Gesin met tieners

Skoon, netjies en net wat moeë reisigers nodig het.

Rustige plekkie naby aan die Engen en buitewyke van die dorp geleë. Stil, rustig en netjies en net wat 'n mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Oornag al daar vanaf 2013.

Reinette E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E
Gesin met klein kinders

Lekker oornag in 'n skoon, netjiese plekkie.

Dit is altyd die kleinste dingetjies in die lewe wat tel en dit was hier by Herb Garden Guest House waar ons dit ervaar het. Dankie, ons sal weer van jul dienste gebruik maak.

Renee P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaapplek as jy Kaap toe ry of net die mooi dorp wil besoek.

Mooi gerestoureerde interessante huis. Die gasheer Mynhard was besonders akkommoderend en het glad nie omgegee vir 3 woelige kinders wat als wou ondersoek nie. Perfekte oorslaapplek as jy Kaap toe ry of net die mooi dorp wil besoek.

Sophia L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sophia L
Gesin met klein kinders

Het nodige vir oornag.

Verblyf netjies en skoon. Ons het die "luukse gesinskamer met bad en stort" bespreek. Ons is ingeboek in 'n kamer met net 'n stort. Het gevoel gekry hul het iemand anders in die bespreekte kamer gesit. Daar is 'n prysverskil tussen dit wat ons geboek en betaal het vs. dit wat ons gekry het.

Erika D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie oulike oornagplekkie. Alles netjies en skoon. Ons het eers laat gearriveer, maar is vriendelik ontvang. Sal definitief aanbeveel.

Wouter W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter W
Gesin met tieners

Ons sal weer hier bespreek.

Mooi, netjies, rustig en gemaklik.

Andries W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het net oornag hier en het vroeg die volgende oggend weer gery. Alles was skoon en netjies en ons het niks kortgekom nie.

Eldee K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldee K
Gesin met tieners

Ek was beïndruk deur die feit dat hulle vooraf kontak gemaak het en uitgevind het oor die samestelling van ons gesin (kinders 2 studente) en ons akkommodasie aangepas het na 2 aangrensende aparte kamers. Baie vriendelik ontvang!

Wanneer ek verblyf in Colesberg soek, is Herb Garden altyd een van my eerste gastehuis-keuses omdat hulle verblyf bekostigbaar, baie netjies en veilig is! Nog net goeie diens ontvang!

Karen V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens met baie gemaklike kamer.

Vir 'n oornagbestemming kan ek hulle regtig aanbeveel. Diens was goed en ons kamer was groot en gemaklik. Alles was netjies en skoon. Die eienaar het selfs my man met sy waentjie gehelp! Aangename ondervinding.

Santefielie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santefielie K

Baie vriendelike ontvangs - lekker oorgeslaap.

Kan Herb Garden regtig aanbeveel.

Karel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S
Gesin met tieners

Die akkommodasie, ligging and area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.

Sien sterre.

Herb Garden Guest House's terugvoer

Baie dankie, sien gou weer.

Herb Garden Guest House
Elsabe S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe S
Gesin met tieners

Voldoende vir 'n oornag! Baie ruimte!

Vir 'n vinnige oornag was dit voldoende. Vir 5 mense was dit ruim genoeg, sal moet verbeter met hulle stort! Dankie.

Jansie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande.

Sien sterre.

Christelle K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met vriendelike mense.

Met aankoms was ons vriendelik gegroet. Die kamers was ruim en pragtig met houtvloere. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Fred L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vier keer hier oorgebly om die lang reis te onderbreek en dit het aan ons verseistes voldoen.

As jy gereed is om aan jou eie vereistes te voldoen sover dit kos en verversings aanbetref is hierdie 'n goeie oornagverblyfplek. In Colesberg-dorp is daar geleentheid om in hierdie behoeftes te voorsien.

Dewald H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald H
Enkelreisiger

Mooi skoon. Maklik om te vind. Air-con.

Herb Garden het skoon kamer met alles wat mens nodig het vir 'n dag of twee se verblyf. Ek was baie dankbaar vir die lugversorging wat help in 'n warm plek soos Colesberg. Het 'n bergfietsroete naby die verblyf gery. Die roete moet bietjie beter gemerk word.

Liza B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met vriende

Heerlike rustige atmosfeer!

Baie goeie ligging. Netjies en veilig. Fantastiese kliëntediens!

Jacqueline S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S
Gesin met klein kinders

Mooi skoon en netjies.

Ons het lekker gebly, dankie.

Maartin F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin F
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Na 'n dag se reis het dit gevoel soos huis. Ons het tuis gevoel in 'n netjiese skoon kamer. Baie dankie ons het baie lekker gebly.

Sonja V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Luuks tog gemaklik!

‘n Oase na ‘n lang reis op die pad met twee klein kindertjies. Chantél die ontvangsdame is ‘n juweel!

Herb Garden Guest House's terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle te kon akkomodeer, baie dankie dat julle Herb Garden gekies het.
Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar met alles wat mooi is.

Groete,
Herb Garden Personeel

Herb Garden Guest House
Ashley W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en sal beslis weer daar wil oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was goed voorberei en die lugversorger reeds aangeskakel om die kamer lekker koel te kry. Daar is baie moeite gedoen vir ons honde-kind wat saam was en hy het 'n hele groot gebied gehad om in rond te loop en snuffel. Beddens was goed en alles baie skoon en netjies. Die gebied is stil en baie veilig.

Elsje D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje D

Puik diere-vriendelike akkommodasie.

Ons was vir slegs een nag by die Herb Garden Guest House, Colesberg in November 2018. Ons het heerlik gekuier by hulle met ons terugkeer van die Kaap. Met ons aankoms het dit begin reën wat beslis 'n verligting was teen die hitte in die Karoo. Die eenheid was ruim en genoeg spasie vir drie volwassenes en twee mediumgrootte-honde. Alhoewel ons voorsiening gemaak het vir aandete, is daar 'n heerlike restaurant waar kos bestel kan word, vir spotgoedkoop. Volgende keer sal ons by JC's Restaurant in Kerkstraat bestel. Heerlike groot kamer en kombuis. Die badkamer is baie groot met 'n lieflike bad en groot stort. Die televisie het gewerk asook die lugverkoeling. Bonus is die gratis WiFi. Sal beslis weer daar gaan woon met ons volgende toer na die Kaap.

Rocco K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco K
Gesin met klein kinders

Professioneel en baie mooi en toegeruste fasiliteite.

Was baie vriendelik ontvang en diens was professioneel en geriewe was baie netjies. Was baie beïndruk.

Andre V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Bair lekker en skoon.

Was baie lekker en skoon. Al wat bietjie pla is die honde, maar my kinders het hulle geniet.

Tanya B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en cozy verblyf.

Gemaklike braaigeriewe op jou voorstoep. Vriendelike staff. Netjies en skoon.

Frans M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie lekker geslaap, ruim vertrek en lekker koffie.

Klaas C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Klaas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Sal nie weer daar bly nie.

Kamer was besonder koud, lugversorger werk nie. Hulle het 'n verwarmer voorsien, maar het nie 'n groot verskil gemaak nie. Daar is ook geen tafel en stoele in die plek nie. Vir R850 was dit werklik teleurstellend die algemene voorkoms binne en buite is nie goed.

Anne V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience I will repeat any time in the future!

What a lovely, clean guesthouse. They certainly thought of everything! I particularly like the fact that my three Yorkies were welcome there. The decor was very tasteful.

Johan L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Goed genoeg vir 'n oorslaap op pad Wes-Kaap toe.

Die plekkie was netjies genoeg vir oornag. Geiser is effe warm gestel, het my gebrand in die stort toe ek per toeval die koue kraan gestamp het met my arm.

Liesel B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B
Gesin met klein kinders

Perfek gelëe. Baie veilig gevoel.

Die plekkie is perfek geleë, ons was verwelkom met ons 3 honde en 5 jarige dogtertjie en ons het heerlik gerus. Wat wonderlik was is ons kon 5 uur die volgende oggend weer in die pad val sonder om vir iemand te moes wag om oop te sluit. As ek dit weer moet doen, sal ek vir seker weer daar oorslaap.

Hanno P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno P
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelike mense.

Baie lekker, vriendelike en hulp vaardig. Ons het dit geniet.

Wilna K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en het aan ons behoeftes voldoen.

Sien sterre.

Bianca S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik, netjies en skoon.

Ons was hartlik verwelkom by die gastehuis. Hulle is baie vriendelik en hulpvaardig. Die dorp het 'n baie mooi kerk.

Marli H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H
Enkelreisiger

Baie mooi, gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Hanno P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno P
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelike mense.

Was vriendelik en probeer help waar hulle kon.

Wikus L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies plek. Uitsetekende diens.

Sien sterre.

Hannes V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Vir R740 per nag verwag 'n mens ontbyt ingesluit. Kamer is netjies behalwe bedlampie wat nie werk nie, bad- en wasbakproppe lek water uit. Geen seep vir skottelgoed. Die onaangenaamste was dat ons 4 uur die oggend wakker geskree is deur werkers wat 'n lorrie uit die erf wou kry langs ons kamervenster.

Susan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en heerlike ontspanne atmosfeer.

Baie mooi, netjiese kamer en badkamer. Ontbyt was heerlik en personeel baie gasvry! Baie lekker oorgeslaap.

Heather W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heather W
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Teleurgestel. Toe ons daar aangekom het vra hulle vir ons het julle betaal? Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie en toe ons gekla het sê hulle vir ons die kamer word oorgedoen. Hoekom het hulle dit nie vir ons gesê voor ons die bespreking gemaak het of toe ons aangekom het nie? Die kamer en beddegoed was vuil. Daar is 'n gordyn tussen die beddens en die badkamerarea. Die toilet het nie ordentlik gewerk nie en die stort se pyp was gebreek. Hulle het vir ons gesê dit word oorgedoen. Hoekom het hulle dit nie voor die bespreking vir ons gesê of toe ons daar aangekom het nie?

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointed.

Very disappointed. When we got there we were asked if we paid. We did not get the room we booked and when we complained they told us it is being renovated. Why was this not communicated prior to making the booking or when we arrived. The room and bedding was dirty. A curtain separated the beds and the bathroom area. The toilet was not functioning properly and the shower hose was broken. We were told that it is being renovated. Why was this not communicated prior to booking or when we got there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johnny K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Volgens die beskrywing is dit bed en ontbyt met aandetes wat vooraf gereël kan word. Die ontbyt is egter nie by die prys ingesluit nie en geen aandetes is beskikbaar nie.

Makkie P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P
Saam met vriende

Die perfekte plekkie vir oornag.

Die mense is regtig gasvry en ons het die oornag verblyf geniet. Dit was netjies en gerieflik.

Keith A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Die oornag verblyf was fantasties. Personeel het ons vriendelik ontvang en sal beslis weer van hul gebruik maak. Derde keer wat ons daar oornag.

Logan N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were accommodated very well!

(1) Pleasant surroundings, (2) Safe area, (3) Peaceful, (4) Air-conditioning - a big plus for the extremely hot weather.

Karel S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S