Fouriesburg Akkommodasie by Herb House | LekkeSlaap
+46

Herb House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 71, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Herb House bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Fouriesburg. Besienswaardighede in die area sluit die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gate Highlands National Park, Bethlehem Museum en die Clarens Village Conservancy in.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 groot badkamer met 'n dubbelwasbak, stort en groot bad, asook 'n aparte toilet. Die huis beskik ook oor 'n leefarea met Franse deure wat na die stoep lei, 'n eetkamer en 'n volledige kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, sesplaat-gasstoof en elektriese oond, en daar is 'n aparte opwaskamer.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n kaggel in die sitkamer en 'n Victoria Ann-houtstofie in die eetkamer in. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel vir 2 voertuie beskikbaar. Doendinge in die area sluit in: swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaanpaaie, bergfietsry, wynproe en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Herb House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Herb House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De La Harpe-straat 71, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Herb House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 71, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgXLIBwcYvoMfUckzvk589hPDjupTF3Z7B8NlosFqerRqawF8rR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 71 De La Harpe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.61667344774 28.209272325039
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za