Herberg Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë.

Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers wat smaakvol versier is en elk 'n en suite-badkamer het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Ontbyt is ingesluit en word in die pragtige eetarea bedien. Middagete en aandete is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel, so gaste kan gerus wees wanneer hulle hier kom bly.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Herberg Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za