LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Herbertdale Guest House | LekkeSlaap
+16

Herbertdale Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Herbertdale Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nomihla K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomihla K

Very comfortable.

Lovely place with privacy. We had an awesome stay!

Cheryl C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C
Besigheidsreis

Very comfortable.

Well appointed and comfortable stay.

Hendrik E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Personeel kon/wou nie Afrikaans praat nie. Die kamer was om 15:00 nie gereed nie en ons moes wag, alhoewel die personeel 'n alternatiewe kamer aangebied het. Verder was alles baie goed.

Herbertdale Guest House's terugvoer

Thank you for staying with us.
Unfortunately, the staff do not speak Afrikaans but they understand it. I am the only one that speaks Afrikaans.
I am so sorry your room was not ready, I sincerely apologize.
It was a fellow guest that woke you up at that hour.

Herbertdale Guest House
Dale F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dale F
Gesin met klein kinders

Simple and clean.

Loads of parking, clean, neat and cost effective. Had someone wake us at 3 AM trying to get a massive trailer out of the narrow driveway, not sure if it was a fellow guest or someone else?

Danie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S
Gesin met tieners

Vir 'n paar Rand meer gaan bly eerder by 'n ander hotel net buite Kokstad.

Prys was hoog vir wat ons gekry het. Die ander hotel bied baie beter akkommodasie vir 'n paar Rand meer.

Michiel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S
Saam met vriende

Veilige netjiese verblyf.

Wat 'n aangename verrassing was Herbertdale gastehuis nie. Stil en rustige omgewing en vriendelike personeel.

Wikus C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste.

Persoonlike aanslag van ontvangsdame Dawn fantasties. Pragtige plek. Skoon. Was regtig lekker om daar te oornag.

Andre T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met tieners

Netjiese en ruim verblyf.

Ons verblyf was heerlik by Herbertdale. Sou graag net vroeër wou kon inboek aangesien ons eers na 3 pm kon inboek en maar daar rond moes hang van 13h50 aangesien kamers nog nie skoongemaak was nie. Bad se warmwaterkraan het ook nie heel lekker gewerk nie maar eienaar is bewus gemaak en sal die aanspreek. Stort was baie lekker sterk warm water.

Gunther K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther K
Saam met vriende

Baie lekker, sal weer daar bly.

Baie netjies, aangename verblyf gehad, sal weer daar bly.

Herbertdale Guest House's terugvoer

Hi Gunther, ek is bly om te hoor julle is veilig tuis. Maak asseblief gou weer so, ons sal graag weer tot jul diens wil wees.

Herbertdale Guest House
Sydney G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney G
Saam met vriende

Baie mooi en netjiese plek!

As ek een ietsie mag negatief oor wees: kry iemand anders se take-away menu as Debonairs! Ons het 40 minute gesukkel net om ons bestelling oor die foon te gee! Die plek self is regtig aan te beveel. Sal enige iemand soontoe verwys!

Herbertdale Guest House's terugvoer

Beste Sydney,

Baie dankie vir jou en jou span wat hier oornag het, julle is regtig 'n aangename klomp mense gewees. Ek neem kennis oor die wegneemete en sal dit beslis opneem met Debonairs.

Mag die Here julle werklik seën in die groot bydrae wat jul gee tot die gemeenskap!

Herbertdale Guest House
Adriaan N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Gesin met klein kinders

An absolute God Blessed accommodation with fantastic service and people.

This was one amazing stay with up most professional staff and best experience ever. This is thee best guest house in town.

Herbertdale Guest House's terugvoer

It was a pleasure accommodating you, your wife to be and parents. You were such pleasant and easy going guests, may our Lord continue to bless you guys.

Herbertdale Guest House
Jurie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende opsie vir oornagverblyf.

Vriendelik ontvang. Netjiese verblyf met 'n baie mooi ligging. Sal beslis weer daar oorbly indien in die omgewing.

Herbertdale Guest House's terugvoer

Jurie, baie dankie dat jul Herbertdale gekies het om jul kop neer te lê. Dit was aangenaam om julle hier te hê. Mag 2018 vir jul groot beloftes en seën inhou, groete Sophia.

Herbertdale Guest House
Sue M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie ontspannend.

Ons was vriendelik ontvang. Sal die plekkie aanbeveel.

Herbertdale Guest House's terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het om te oornag, sien werklik daarna uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete, Sophia

Herbertdale Guest House
Francois K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K

Great.

Baie lekker gebly en kos goed.

Joe V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en vriendelik.

Aangename, netjiese en vriendelike oornagverblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm and friendly.

A pleasant, neat and friendly overnight stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hope-straat 129, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxYzMwNDVlLTUwNjAtNDI5Mi1hMTk4LWVjOTUyOTkxZDE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 129 Hope Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.542177224245 29.41891051157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!