- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Heri Guesthouse is 'n gastehuis wat 'n uitsig op die bopunt van die berg bied en met geriewe soos 'n konferensiekamer, swembad, braai-area en 'n raadsaal spog.
Verblyf word in 6 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Die slaapkamers het dubbel- of koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke slaapkamer het 'n kas, platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die tuin, swembad, buitebraai-area, konferensiekamer, gemeenskaplike kombuis en 'n kantoorarea. Heri Guesthouse is naby die N1 in die suide van Johannesburg geleë en is minder as 20 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Bitota Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng
- Gaste dink Heri Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang