Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heritage Square Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heritage Square, Vredeweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Heritage Square Self-catering Accommodation bied luukse verblyf en is sentraal geleë in Durbanville. Dié area spog met winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

Die verblyf beskik oor 5 woonstelle in die Heritage Square-uitbreiding, en bied toegang tot winkels en restaurante. Daar is 3 enkel-eenhede met toegang tot 'n solderkamer en 2 eenhede met 'n slaapkamer en 'n solderkamer.

Dié eenhede is goed toegerus vir selfsorg en het ook DStv, lugversorging en parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit die Tygervallei- en Glengarry-winkelsentrums, Durbanville-wynlande, Kaapstad se strande, Welgemoed-gholfbane, Grand West Casino en die Barnyard Teater in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Heritage Square Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Heritage Square, Vredeweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heritage Square Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heritage Square, Vredeweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6OBnt8Pyw0DzJ471IYQniwxGHPf4kabawKEMEcTrXOfPVO6kZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Heritage Square Vrede rd 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.833231761406 18.646274232016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem