LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beach Club 65 | LekkeSlaap
+27

Hermanus Beach Club 65

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Beach Club 65 is 'n woonstel op die grondvloer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe en die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Die kompleks het 'n swembad met braaigeriewe wat gaste gerus kan benut. Doendinge in die omgewing sluit minigholf, tennis, pluimbal, oefen in die gimnasium en stap op die strand in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Beach Club 65 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Hermanus Beach Club 65
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club 65 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlwQE6SrqeMl9MZhYCWmbBbwRHE27SF8r0uqJavw7d9UfAtfMdX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 109 Church Street Hermanus Beach Club 65 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.435624314663 19.216608703136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!