LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beachfront Lodge | LekkeSlaap
+54

Hermanus Beachfront Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Hermanus Beachfront Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wikus M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs en gasvryheid was onskatbaar.

Hulle was altyd beskikbaar om te help met iets ekstra.

Marlene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Alles omtrent ons verblyf was heerlik gewees. Ons was vriendelik ontvang en rond gewys. Ons kamer was skoon, netjies en bed en beddegoed van goeie kwaliteit. Alles in dié kamer werk! Die ontbyt was ‘n groot bederf en smaakvol voorgesit. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier oorslaap as ons weer in dié omgewing is.

Annemarie S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons besoek baie geniet.

Baie mooi suite, pragtige uitsig! Dit was werklik die geld werd.

At V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
At V
Enkelreisiger

Word vriendelik ontvang.

Die kamer is groot met 'n hengse bed, 'n balkonnetjie en lieflike uitsig oor die see. Kamer, badkamer skoon en netjies.

Hendel C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood!

Ons het baie lekker gebly - dit is baie rustig hier en die uitsig is onverbeterlik in Hermanus as jy my vra!

Liza G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met vriende

Uitsekend.

Uitstekende luukse verblyf op die strand.

Elzette D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Die verblyf was puik!

Ons het ons kuier vreeslik geniet! Die bestuur was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die suite was perfek ingerig vir ons wat 'n seuntjie (20 maande) het. Die verblyf is skoon en word elke dag skoongemaak. Dit is heerlik vir klein gesinne, want dis reg op Voëlklipstrand vir kinders om te speel.

Willem G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders aangenaam!

Hermanus Beachfront Lodge bied 'n aangename verblyf-ervaring teen 'n billike prys. Die diens en ligging is puik! Beslis 'n herhaalbesoek werd!

Susan D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks!

Ek sal dit aanbeveel dat een donkerkleurige waslap of gesighanddoekie beskikbaar gestel word.

Werner S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring, sal definitief aanbeveel!

Sien die sterre hieronder.

Karen M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful location and a lovely guest house

Although slightly tired the accommodation was so well situated, we were delighted with our short visit. A perfect place to watch the Indian Ocean crash against the shore.

Jean M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie. Perfekte uitsig.

Hulle aanbevelings van restaurante en aktiwiteite was in die kol.

Akbar Z - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Akbar Z

Good

Wonderful service, location, and very clean.

Hannes D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig én by die strand.

Ons sal dit verseker aanbeveel.

Alouette K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alouette K
Besigheidsreis

Gerieflik en rustig

Die uitsig was asemrowend.

Vanaf R1 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 127, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKmPSB1neL5sVKVw2fmJG2hnUvq91hAVHsdEdPJGdMem6fjQYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 810  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 i-Fi, Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.4109585 19.2832719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!