Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Hermanus Cottage | LekkeSlaap
+36

Hermanus Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Hermanus Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste naweek in 'n lang ruk!

Ten spyte van die reën, het ons 'n wonderlike naweek gehad. Die uitsig oor die dam, die wild wat sommer hier naby rondloop, die gerieflike en netjiese huisie en die braaiplekke het alles bygedra tot 'n heerlike naweek. Die baie goed toegeruste kombuis, die verwelkomingsmuffins en die braaihout het alles bygedra om ons naweek 'n hoogtepunt te maak. Weet nie wie van ons of ons vierbeenkind het dit die meeste geniet nie!

Reinier S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier S
Saam met vriende

Ontspannend met baie ruimte vir jouself.

Die gasvrou was baie gasvry en die dam area is idillies.

Tinus E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Lekker rustig op plaas ver van stadsrumoer en besige grootpaaie.

Gul ontvang deur gasvrou met eetgoedjies. Alles lekker maar die goggas en motte is 'n probleem wanneer dit donker word maar dit is 'n natuur probleem waaraan die eienaars niks kan doen nie en mens kan daarmee saam lewe. Soos alle grasdakke in die somer 'n bietjie warm en bedompig veral in die slaapkamers op die boonste vlak reg onder die dak waarheen die warm lug opstyg en vasgekeer word. 'n Sterk waaier of twee op daardie vlak kan help. Dit bly egter steeds goeie en keurige verblyf daar langs die groot dam met die baie wildsbokke en kan aanbeveel word.

Channerie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Channerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het die tyd by Hermanus Cottage baie geniet. Rustig en goed vir mens se siel. Cherie is so gasvry en 'n wonderlike mens. Julle sien ons beslis weer.

Ap M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap M
Enkelreisiger

Verblyf was baie aangenaam en die stil en rustige omgewing was rus vir my siel.

Hermanus Cottage was ideaal geleë naby die terrein waar ek kontrakwerk gedoen het. Die stilte en rustigheid van die omgewing met wild en voëls rondom die water, het my heerlik laat ontspan. Vriendelike en behulpsame mense het dadelik op versoeke gereageer toe ek navraag gedoen het. Die Cottage is goed toegerus vir selfsorg. Ek sal nie huiwer om dit aan te beveel nie.

Pieter V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en perfek. Net jammer ons het net een nag gehad om daar te slaap.

Wonderlik en perfekte bestemming.

Jacques S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Lekker ontspan.

Rustige atmosfeer en natuurskoon om jou.

Amanda D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet en sal graag weer wil teruggaan.

Dis pragtig en rustig. Die kaggel/binnebraai het baie gehelp om die knyp uit die koue te haal. Die variasie van wilde diere was 'n absolute bederf en die leeu-plase in die omgewing het ook ons asems weggeslaan. Ek beveel Hermanus Cottage aan vir enige persoon.

Ludwig B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B
Gesin met klein kinders

Relaxing atmosphere with beautiful scenery.

Hermanus Cottage is 'n wonderlike en rustiger plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel as hulle stilte en rustigheid wil hê. Die natuur om jou is pragtig en die mense baie vriendelik en behulpsaam. As gesin sal ons definitief weer Hermanus Cottage besoek.

Sadia B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid self.

As jy wil wegkom van die gejaagde stadslewe is hierdie vir seker die plekkie om te herlaai. Baie rustige plaasomgewing met baie voëlspesies en bokke wat huisie besoek, veral vroegsoggens en saans wanneer die son sak.

Peet V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met vriende

'n Salig rustige wegbreekplek.

Hierdie huisie is 'n bederf. Mooi netjies en skoon binne, met 'n heerlike braaiplek buite. Die dek is ook 'n lekker plek om op te sit en skemerkelkies te geniet. Ons sal beslis terugkom!

Lynette E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie dank aan ons gasvrou vir haar vriendelikheid. Onmiddellik tuis gevoel. Goed toegeruste eenheid. Lieflike omgewing. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Patience T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience T
Saam met vriende

An amazing getaway.

Words cannot describe how serene and beautiful this place is. The cottage is well equipped and if you get tired of rowing and swimming in the dam, you can enjoy some drinks on the deck while watching the sunrise and animals. Our hostess was so friendly and welcoming, she even let us check out very late. There was free WiFi and a full DStv package. What more can you want? What an unforgettable place to stay in to kick off 2019!

Sanet C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Extremely kind and generous people.

Beautiful place, so tranquil, with outstanding view of lake and wild life. Fully equipped and has DSTV.

Andre P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Gesin met klein kinders

Regtig 'n rustige omgewing met baie voëls om te kyk en identifiseer en mak bokke.

'n Lieflike rustige plek. Baie netjies, skoon en gemaklike. Regtig 'n rustige omgewing met baie voëls om te kyk en identifiseer en mak bokke wat sommer naby rondloop en nie menssku is nie.

Anton V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Vir iemand wat nie in die dorp in 'n gastehuis wil oornag nie, is dit die regte plek.

Hierdie geselige plekkie is die regte ding vir mense wat uit die stede will ontsnap.

Simon D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis van die huis af.

Reinard was baie gasvry met ontvangs, baie rustige atmosfeer. Sal aanbeveel vir vriende en familie. Sal weer daar gaan kuier.

Sonja V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlike kuierplek met dierelewe voor jou voordeur!

Goed toegerus, gerieflik en netjies, pragtige omgewing, heerlike kuierplek, die bokke en voëls is pluspunte.

Michelle K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Het al my verwagtinge oortref.

Dit was so rustig en die huis is pragtig en uitstekend toegerus. Die eienaar was baie behulpsaam.

Clasina E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clasina E

‘n Besondere natuur ervaring.

Uitstekend toegeruste, skoon akkommodasie. Lieflike omgewing en 'n voëlliefhebbers paradys.

Nevada E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nevada E
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie oulike plek. Sal beslis weer gaan. Waarde vir geld. Alles was skoon en netjies.

Maruis K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maruis K
Gesin met tieners

Heerlike privaatheid in die natuur.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n familie privaat of vriende byeenkoms waar jy die natuur kan geniet.

Dana C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Dit is 'n pragtige plek met baie voëllewe, bokke, sebras, ens. Die geriewe is keurig en netjies. Dis 'n plesier om daar te bly en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Alida P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida P
Gesin met klein kinders

Rustig, met al die geriewe en gemak van die huis weg van die huis.

Heerlike rustige verblyf, met al die geriewe en gemak van jou huis weg van die huis. Ideaal vir 'n gesin. Cherie was baie vriendelik en behulpsaam.

Liz M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M
Gesin met klein kinders

Perfect getaway with a lovely hostess.

The perfect getaway for families and small groups. The boys kept entertained in the dam and the adults enjoyed preparing food in the fully equipped kitchen before an evening of games around the breakfast bar. One point to note is to bring all food supplies with you to avoid having to waste time popping off to the shop! Cherie welcomed us so warmly, briefed us thoroughly on everything and came to check all was okay before we left. Great hostess. We highly recommend this place for anyone wanting to get away and fully relax.

Henry L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met vriende

Wonderlik.

Wonderlike tyd gehad. Kom definitief weer terug.

Orazio P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orazio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer om te rus en te rus.

Die wild wat om die huis loop is 'n groot aanwins. Jy hoef glad nie in 'n kar te klim om wild te sien nie. Al die geriewe is daar om jou verblyf glad laat te verloop. Een ding wat ons gevang het was die banke in die sitkamer. Dit is baie mooi en ons hou van sulke meubels, maar dit is nie baie gemaklik om op te ontspan nie. Die stort lek ook water, moet dalk net daarna kyk. Verder was alles nommer een.

Karen B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Ongelooflik rustig!

Wonderlike oornag, wens kon langer bly. Goed ingerig met alles wat nodig is, sal definitief weer daar oorslaap.

Johan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Was 'n baie lekker rustige ontspannende naweek gewees.

Wens net ons kon langer gebly het as 'n naweek. Ons was 'n groot groep van 5 volwassenes en 5 kinders wat hier bymekaar gekom het en sal enige tyd weer terugkom. Plek was baie netjies en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Divan B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf om weg te breek van die besige stadslewe.

Dit was van die lekkerste verblyf tot op hede, baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het (hout word ook elke dag verskaf) en 'n baie rustige atmosfeer / ligging. Die wild op die plaas is ook baie ontspannend en ook baie mak. Die eienaars van die verblyf is baie behulpsaam en altyd bereid om die ekstra myl te stap vir die besoekers. Baie dankie julle!

Pieter C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie rustig en net die regte plek om net te kom ontspan.

Is baie rustig met baie voëllewe en die regte plek om net te kom afblaas en te ontspan. Geniet ook baie die wildsbokke wat daar rondloop. Sal goed wees as daar meer vis in die dam geplaas kan word vir die mense wat wil kom visvang. Sal graag weer wil teruggaan as daar meer vis in die dam is. Maar vir mense wat nie visvang nie en net die ontspannende natuur wil kom geniet sal ek dit hoogs aanbeveel. Die verblyf is skoon en baie netjies en voorsien alle behoeftes.

Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R34, Goliathskraal-plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXAsHYSolHpYsUsMktTxqQfBzVrDeDeORy6rOH4xAH5atDROAhr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 10 persone) 31 5 1 5 Off the R34 Farm Goliathskraal 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -27.833241365589 27.080746293068
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za