Hermanus Akkommodasie by Hermanus Boutique Guest House | LekkeSlaap
+48

Hermanus Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Hermanus Boutique Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

The staff were very friendly and the place was neat and clean. The decor is fabulous. Breakfast was great.

Remona S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Dankie aan die bestuurderes en personeel vir julle gasvryheid. Uitstekende ontbyt bedien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellence!

Thanks to the manageress and staff for your hospitality. Excellent breakfast was served.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

David W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Die kamer was netjies en gemaklik, en die geriewe is ideaal vir ontspanning.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly staff and great breakfast.

The room was neat and comfortable, and the facilities are perfect for unwinding.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michael S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons duurste verblyf nog en loshande die swakste waar ons nog gebly het.

Ongelukkig het Hermanus die erge wind toe veldbrande ondervind op Vrydag 11Jan, waarna die krag af was vanaf 16h00 tot die volgende dag. Ons het 17h00 Saterdag perseel verlaat en teruggekeer huis toe, 'n dag voor die tyd. Daar was geen warm water sodat ons kon bad. Die gastehuis is definitief nie opgewas vir noodgevalle nie, 'n klein liggie is verskaf wat heeltemal onvoldoende was. Ontbyt is die swakste wat ons nog ondervind het. Kamer is swak uitgelê en geen privaatheid word gebied, kamer langs ons was mense wat so geraas en gedrink het. Laastens, die gastehuis is te ver van restuarante, jy moet gebruik maak van voertuig.

Leon A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A
Gesin met tieners

Lekker geslaap!

Heerlik gebly, ontbyt was puik en die personeel is baie behulpsaam.

Ben G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste diens en waarde vir geld in Hermanus.

Annatjie en die personeel is wat die verskil maak. Die bederf met 'n warmwatersak in die aand en lekker padkos vir jou dag het ons onkant gevang. Die vriendelike diens en gasvryheid het ons 3 dae verblyf 'n plesier gemaak. Die ontbyt was onoortreflik met 'n wye keuse van lekker kwaliteit eetgoed. Moet nie verder kyk vir goeie, skoon, waarde-vir-geld-verblyf in Hermanus nie.

Bets S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker bederf en rustig.

Johan D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed met vriendelike hulp.

Sal aanbeveel. Baie goed. Alles was reg met aankoms. Uitstekende uitsig. Ontbyt uit die boonste rakke. Kamers netjies en skoon. Alles werk en is op sy plek. Veilige parkering. Goeie sekuriteit.

Mariaan L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met 'n aangename atmosfeer.

Die gastehuis was 'n aangename verrassing, ons was al voorheen by ander gastehuise en dit was nie lekker nie. Dit is pragtig, kamer was skoon en netjies, ontbyt was heerlik en personeel vriendelik.

Hans Jacob Bernardus C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Jacob Bernardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en voortreflike diens.

Sien die sterre.

Delene L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene L
Saam met vriende

Die verblyf, ontbyt en gasvryheid van die personeel was absoluut fantasties!

Ek kan Hermanus Gastehuis hoog aanbeveel. Die luukse verblyf, heerlike ontbyt en gasvryheid van die personeel het my hoogste verwagtinge oortref. Dit was absolute waarde vir geld en ek sal beslis weer soontoe gaan. Ek sal Hermanus Gastehuis vir al my vriende aanbeveel.

Bernadette A - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties en aangenaam, ontvangs was vriendelik.

Sal Hermanus Gastehuis aan enige persoon aanbeveel. Dis netjies en 'n vreedsame plek.

Iris A - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris A

Aangenaam, gemaklik, gerieflik!

Die gastehuis is baie goed geleë - oorkant see, naby dorp. Dit was aangenaam en gerieflik, en ek het lekker gebly.

Ignatius F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely wonderful!

Sien die sterre hieronder.

Gert+annamarie S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert+annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een van die mooiste gastehuise wat ons nog in geslaap het.

Hermanus Gastehuis was die hoogtepunt op ons blommetoer. Ons sal vir almal daarvan vertel. Die diens daar is absoluut eersteklas! Die plek is netjies, skoon en met een woord "fantasties". Dankie!

Sanzonette M - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanzonette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Pleasant, friendly and willing to go the extra mile.

Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marienerylaan 9, Westcliff, Hermanus, 7200 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApgj8hx8xsl8H8w8KxcZNVhcQFSXrsP2miu6BNaCU2NRO9bsB9n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 9 Marine Drive Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.421903221787 19.235601425171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za