LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Heights Villa | LekkeSlaap
+39

Hermanus Heights Villa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Hermanus Heights Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie K

Was lekker. Dankie vir die koffie en melk in die yskas.

Enkelbeddens se matrasse of oud of net heeltemal te sag vir ons met rugprobleme. Daar is 'n redelike klammigheid in die huis maar ek veronderstel dit is a.g.v. die ligging van die huis. Alles was baie skoon en netjies en die beddgoed/lakens baie goed. Baie veilige en stil omgewing.

Una S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Gillian was a most attentive hostess. Her instructions with check in and keys were given timeously and were very clear. I appreciated the updates on the weather and loadshedding schedules.

Hermanus Heights Villa's terugvoer

Thank you for the feedback. It was great to host you.

Hermanus Heights Villa
Aaliyah S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaliyah S
Saam met vriende

It's really safe and near to sea. Residence clean and have all the essentials we needed.

I loved the welcome gift cookies, that was set aside. Really makes a guest feel special. The view of the sea is fantastic. Really recommend it to everybody that needs a break.

Ann B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met vriende

Baie goeie verblyf, goeie ligging.

Ons het 'n lekker damesnaweek by Hermanus Heighs Villa gepad en die ligging was 'n groot pluspunt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great accommodation, good location.

We had a girls weekend at Hermanus Heights Villa and it was great plus a very good location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hermanus Heights Villa's terugvoer

It was a pleasure to have you stay at Hermanus Heights Villa. Thank you for supporting Serenity Massage and Beauty. The therapists were delighted to do the pampering. Your group of girls will always be welcome.

Hermanus Heights Villa
Ruan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim eenheid, goeie geriewe en waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld en goeie diens vanaf eienaars. Sal weer teruggaan.

Benjamin K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin K
Gesin met tieners

Beautiful views.

Beautiful house, well equipped and breathtaking views. Will definitely stay there again in the very near future.

Hermanus Heights Villa's terugvoer

Good day Benjamin,

Thank you! Look forward to welcoming you back.

Hermanus Heights Villa
Lerdean M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerdean M
Gesin met tieners

Pleasant and lovely place.

Lovely views. Very neat apartment.

Phlip O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip O
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik vir gesin.

Dit was 'n baie aangename tydjie hier by Hermanus.

Hermanus Heights Villa's terugvoer

Glad you enjoyed your stay in Hermanus and at Hermanus Heights Villa.
Kind regards,
Gillian

Hermanus Heights Villa
Carla Z - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Z
Saam met vriende

Excellent.

Hermanus Heights Villa has everything that one could ask for and more in a holiday. We just loved this place and the location. All you need to take is yourself and clothing as everything you need is there. This place has exceeded my expectations. I will definitely recommend to family and friends.

Hermanus Heights Villa's terugvoer

Thank you, Carla. Glad Hermanus Heights Villa suited your needs.
Kind regards,
Gillian

Hermanus Heights Villa
Jeremy O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir die tydperk bespreek!

Ons het die perfekte ligging en asemrowende omgewing terdeë geniet. Dit was so rustig dat ons nie terug huis toe na die gejaag en raserige buurt will terugkeer het nie.

Thea D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik, sal definitief weer daarheen gaan.

Dit was aangename gerieflike verblyf in 'n skoon en ruim woonstel met lieflike beddegoed en handdoeke. Daar was net mooi niks wat gepla het nie. Baie aandag gegee aan klein goedjies soos bv. handeroom, koekies en selfs melk in die yskas.

Abigail P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P

Als was pragtig, sal dit vir my vriende en familie aanbeveel.

Dit was lekker, net te kort.

Carin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die moeite werd gewees! Sal definitief weer gaan!

Lerdean M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerdean M
Gesin met klein kinders

Dit was perfek en waarde vir geld.

Baie netjies en uitstekende diens van eienaar. Sal definitief teruggaan.

Megan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J
Saam met vriende

So peaceful.

As a group of mothers and wives we were super excited about having some time off. Hermanus Heights Villa was the perfect place for us to just let our hair down and relax. It was cosy and charming. Sitting on the deck enjoying a glass of wine with a stunning view was absolutely what we needed.

Jannie T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie T
Saam met vriende

Fantastich.

Een idiale plek voor als uitvalbasis met een prachtige uitzicht over de zee. Alles is aanwezig enzeer gerieflijk.

Ursula J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Gesin met tieners

Dit was hemel op aarde en dit was puik.

Ons was baie baie verheug oor die hele opset. Die verblyf was onbeskryflik. My siening ek het gesê ons was tuis in die Bishop's Court van Hermanus. Ons het meer as waarde vir ons geld gekry. Baie dankie.

Anja D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met vriende

Home away from home.

Thank you for a wonderful stay! The moment we entered we felt straight at home.

Pieter V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Het alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf. Regtig uitstekend.

Kombuis is baie goed toegerus. Woonstel baie geskik vir langer verblyf of net 'n kort naweek vir 'n gesin. Net 5 minute vanaf Hermanus se sakekern. Volledige DStv. Mooi uitsig oor die hele baai tot by Gansbaai. Motor slaap in die straat, maar daar is plaaslike wagte wat die straat patroleer.

Fritz L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz L

Puik!

Sien sterre.

Teresa S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay, it was value for money.

The manager was very friendly and helpful with our requests. We enjoyed our stay with the stunning views. The entire family was very happy with our choice to stay there. Would definitely go back.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raed-Na-Gaelstraat 37, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzwdqFMyPVWNPgzzWQZjWYhdZu5GPUO3An6FhDcLohDLTmkqQ2F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 37 Raed na Gael Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.401935525424 19.254946271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!