Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale Coast Accommodation

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hermanus Whale Coast Accommodation is 'n mooi selfsorghuis in die hartjie van die kusgebied Vermont wat 12 km vanaf Hermanus is en ideaal is vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is beide op die boonste verdieping en het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.

Die leefarea op die onderste verdieping sluit 'n kombuis en 'n formele leef- en eetkamer met 'n kaggel in. Die kombuis is met 'n gasstoof, twee elektriese oonde, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Op die boonste verdieping is 'n knus TV-kamer met 'n leeshoekie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van die huis is 'n entjie se stap van 800 m vanaf Breakfast Bay-strand en 5 km vanaf Onrus-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Whale Coast Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Hermanus Whale Coast Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Ligging

  • Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Whale Coast Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc72d121f7fb45c7d3391fb1f6ef6c011fdaf6120e8e2bf00d1d8e28c6f10adc3eca175939db4b1794fdb4f09aa262bae3470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 52 Fisante Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419993616789 19.146871938442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem