Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herolds Bay Heights

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Herolds Bay Heights is in Heroldsbaai geleë. Die eenheid is gerieflik geleë langs die gewilde Oubaai-Gholfbaan en 10 km van die lughawe af.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied en sluit Eenheid 1 en Eenheid 2 in. Eenheid 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis en eethoekie. Daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, 'n onderdakbraai op die balkon wat uitkyk oor die see, en 'n braaikamer met 'n binnebraai.

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitkamer, -eethoekie en volledig toegeruste kombuis. Die balkon het 'n see-uitsig. Die eenheid het ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe.

Gaste is welkom om die getypoel by die strand net 'n entjie ver te besoek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 135 resensies vir Herolds Bay Heights
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Jaar gelys 12

Ligging

  • Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herolds Bay Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2OTYxOWI3LTFlMGQtNGMwNS1iNzgxLTUxOWI0N2I4YzA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 45 Slaapplek Street Herold's Baai 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049397062419 22.400747537613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem