Heroldsbaai Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heroldsbaai Holiday Home is in Heroldsbaai geleë, 'n afgeleë baai op die prentjiemooi Tuinroete. Die dorpie bied die ideale basis waarvandaan jy die Tuinroete kan verken.

Die verblyf beskik oor 'n dubbelverdiepinghuis met 5 slaapkamers en gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 4 slaapkamers wat van 'n gedeelde badkamer gebruik maak en dit het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kookgerei. Daar is ander geriewe soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel en see-uitsigte. Daar is ook braaigeriewe en 'n eetarea binne.

Gaste kan verskeie doendinge in die water of op die land geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Heroldsbaai Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heroldsbaai Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 520 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za