Noordhoek Akkommodasie by Heron Chase Noordhoek Self-Catering | LekkeSlaap
+22
+22

Heron Chase Noordhoek Self-Catering

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolf Power-singel 1 , Noordhoek, 6335, Wes-Kaap

Beskrywing

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n plattelandse atmosfeer en perdry is baie gewild.

Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 volwassenes. Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Heron Chase is naby Chapmanspiek, voetslaan- en bergfietsry-roetes in die Silvermine Natuurreservaat, Kaappunt, Vishoek, Kalkbaai, Houtbaai, Simonstad en Kommetjie.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Heron Chase Noordhoek Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wolf Power-singel 1 , Noordhoek, 6335, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heron Chase Noordhoek Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolf Power-singel 1 , Noordhoek, 6335, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt3VncuR7xpVPK2WUMeGhVkTGSAhPSIjO0EYEBxqPXZUqqY3RrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4.91 1 Wolf Power Close Noordhoek 6335 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.11254468849 18.383108179185
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za