Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Heron Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Chintsa. Die eiendom bied uitsigte oor die see en omgewing en is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienwaardighede verken kan word.

Hierdie bekoorlike, losstaande kothuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit is geskik vir 4 tot 5 gaste en daar is 2 slaapkamers aan weerskante van die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, stort en aparte toilet.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omksep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Beide slaapkamers het skuifdeure wat na die stoep met see-uitsigte lei.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is 'n helder en moderne area wat lei na die stoep. Gaste kan hul oggendkoffie of skemerkelkie op die stoep geniet en die see-uitsig gade slaan.

Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, dubbeldeuryskas-vrieskas met 'n ysmaker, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele, 'n dagbed in die leefarea vir 'n vyfde gas en 2 gemakstoele.

Die leefarea het 'n Android-TV met Netflix, Showmax, Amazon Prime en YouTube. Daar is gratis WiFi.

Kragonderbrekings is nie 'n bekommernis nie want Heron Cottage is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik sonpanele, watertenks en 'n gasstoof.

Daar is onderdakparkeerplek.

Die eenheid is troeteldiervriendelik vir goed-gemanierde honde mits gaste vooraf reëlings tref daarvoor en goedkeuring kry. 'n Vooruitbetaalbare bedrag van R500 geld vir troeteldierbesprekings. Dit sal terugbetaal word indien addisionele skoonmaakdienste nie nodig is nie.

Hierdie is 'n stil area en die bestuurder vra dat gaste asb. die bure in ag neem. Geen partytjies. Geen harde musiek.

Slaapplek

’n Bespreking by Heron Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Heron Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heron Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8777a12667e018e0ae2daa80989fad9c51cd562d17cc7f677b94f6790a8fad60fbd3ebf5889eac8fa77789c375ddf97ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 560 Heron Loop Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.821023504003 28.112213102864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem