Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die bestuurder sal gaste by die kothuis met aankoms ontmoet.

Daar is 'n lêer in die kothuis met die huisreëls en algemene inligting.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie aangesien ons in 'n stil woonbuurt geleë is.

Slegs die gaste waarvoor daar bespreek is, mag oorbly. Geen bykomende mense word toegelaat nie.

'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8777a12667e018e0ae2daa80989fad9c51cd562d17cc7f677b94f6790a8fad60fbd3ebf5889eac8fa77789c375ddf97ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 560 Heron Loop Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.821023504003 28.112213102864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem