LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hersham Cottage | LekkeSlaap
+20

Hersham Cottage

8 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susan Pardew-straat 23, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hersham Cottage is in 'n stil straat in Hersham, Groot-Brakrivier op die Tuinroete geleë. Kom geniet 'n pragtige see-uitsig en dis stapafstand van die strand af.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, oond, 'n LG Solardom mikrogolf, yskas-vrieskas en Nespresso-koffiemasjien. Tee, koffie en vars melk word met aankoms voorsien. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die opwaskamer.

Daar is DStv, WiFi en 'n alarm. Braaigeriewe is op die ruim terras beskikbaar. Bring asb. jou eie hout.

Hersham Cottage bied 'n beskutte parkeerplek en 'n aparte ingang. Wit linne en handdoeke word voorsien en daar is 'n haardroër in die hoofslaapkamer. Daar is 'n klein kluis in die hooflsaapkamer. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Hersham Cottage is op dieselfde perseel as die hoofstrandhuis waarin die eienaars woon.

Trekpleisters in die omgewing sluit strande en restaurante in by Klein-Brakrivier, Mosselbaai, Hartenbos, Glentana en Heroldsbaai. Daar is verskeie bekende troulokale in die area en George lughawe is slegs 15 minute hiervandaan. Puik gholfbane soos Oubaai en Fancourt is naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Hersham Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Hersham Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Susan Pardew-straat 23, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hersham Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 4)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susan Pardew-straat 23, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzgp6MGfap3qNtHK0kk67pVpPAVF17n4ElHhpkXTi8otWgANRT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 23 Susan Pardew Street Hersham 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.053693473646 22.248512125687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!